Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bo-Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bo-Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Claremont selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Claremont Selfsorg-eenhede

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Enhance Cottage bied volledig gemeubeleerde akkommodasie met selfsorgfasiliteite vir 2 persone. Die kothuis staan op die veilige perseel van 'n tandheelkundige praktyk in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad ...

Vanaf
R715
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Churchaven Loft is ’n selfsorg-eenheid in ’n stil pad in Claremont. Die kompleks is langs die Arderne Tuine en naby Cavendish Square, ’n mall met ’n bioskoop, kruidenierswarewinkel, verskeie restaurante en k...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Cavendish House and Cavendish Cottage is in Claremont, 12 km van die middestad af en minder as 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis aangebied. Beide eenhede sk...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

The Rose Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Claremont, lekker naby Cavendish Square Winkelsentrum en Nuweland. The Rose Cottage is ten volle gemeubileer, oopplan en het sy eie veranda en ingang...

Vanaf
R21 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Sidmouth Villa is 'n pragtige villa met 'n berg-uitsig in Bo-Claremont met slaapplek vir 10 gaste. Die villa is in 'n groot tuin en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 ...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

House Constance is in Claremont, 'n boomryke voorstad in Kaapstad, geleë en is ook lekker naby openbare vervoer en hoofroetes. House Constance is 'n elegante, luukse selfsorghuis met 3 dubbelkamers op die boonste...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Kingsbury Lodge is in die hartjie van Claremont, oorkant die gewilde Arderne-tuin, geleë. Dit is net 100 m van die Life Peninsula-ooghospitaal, 800 m van die Kingsbury Hospitaal en 500 m van die Vrugbaarheidsklinie...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Herschel Court Studio is in die middel van Claremont een blok bo die hoofstraat geleë. Dit is 'n grondvloer-ateljeewoonstel in 'n stil hoekie van Herschel Court, 'n netjiese historiese landmerk in die Art Deco-blok...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

La Loft bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel, wat apart is van die hoofhuis. Dié sonnige woonstel is op ’n residensiële perseel geleë in ’n boomryke doodloopstraat in die Kaapse...

Vanaf
R2 128
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Bo-Claremont

Glencoy is 'n selfsorg-gastehuis in 'n stil woonbuurt in Claremont. Die gastehuis se ligging is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. 'n Ekstra kamer kan by die Jasmine-ateljee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bo-Claremont selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Bo-Claremont akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo-Claremont akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za