Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
33% af Winteraanbod!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Waterkant, Bo-Kaap

The Charles is ideaal geleë in die hartjie van De Waterkant Village en dis 'n intieme en bekoorlike boetiekhotel. The Charles het 11 kamers, 3 dupleks-kothuise en ’n kafee wat heerlike koffie gedien. Gaste he...

33% af Aanbod!
VanafR850
R567
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Waterkant, Bo-Kaap

De Waterkant Huis bied elegante verblyf met 'n rustige Europese gevoel in die hartjie van die historiese De Waterkant. Hierdie pragtig gerestoureerde Kaaps-Georgiaanse Herehuis het 'n stoep en 'n swembad, en kyk uit...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bo-Kaap

Cape Finest bied akkommodasie vir vakansies en korttermynverblyf waartydens diens, gehalte en gerief prioriteit geniet. Ons doelwit is om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die fantastiese woonstelle wat ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Kaap

Uitsigte, goeie ligging en 'n ontspanne atmosfeer is wat jy hier kan verwag. Hoog op in die historiese Maleise Kwartier, met panoramiese uitsigte oor Tafelbaai en Kaapstad, bied Upperbloem bekostigbare, luukse akko...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Bo-Kaap

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

House on the Mountain is in 'n klein en stil sekuriteitskompleks teen die hellings van Seinheuwel in Tamboerskloof, in Kaapstad se middestad. Die huis is omring deur Tafelberg Natuurreservaat. Die gay-vriendelike vi...

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Bluegum is 'n hartlike en verwelkomende dubbelverdiepinghuis in die heel boonste straat in Groenpunt, een van Kaapstad se luukste residensiële areas. Dit is naby die stadskern en die beroemde V&A Waterfront, maar s...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Carpe Diem Lodge is 'n boetiek-styl gaste-lodge in die kulturele spilpunt van Kaapstad en dit bied 'n verfrissende alternatief tot die gewone hotel-akkommodasie. Jy kan egte gasvryheid en stylvolle gerief verwag, e...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

The Parkhouse bied stylvolle, moderne kamers met groot, gerieflike beddens, sagte linne en luukse storte, in die hartjie van Gardens in Kaapstad se middestad. Park- en Kloofstraat is so naby jy kan stap na byna al d...

Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Port View House bied 'n warm atmosfeer en vriendelike gasvryheid en is in een van Kaapstad se mees kosmopolitiese areas, Groenpunt, geleë. Ons verblyf is aan die hange van Seinheuwel, naby die middestad en 25 km va...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Brenwin Guest House is teen die hange van Seinheuwel in die byderwetse Groenpunt geleë. Brenwin is in 1830 gebou as die tuiste van die hawekaptein, en ons het die historiese aard van die gebou behou, en 'n gesellig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bo-Kaap gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bo-Kaap akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo-Kaap akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za