Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bo-Kaap

Rouge on Rose in die Bo-Kaap is vir vakansie- of sakereisigers wat reg in die middel van Kaapstad wil wees. Dié boetiekhotel is in die hartjie van Kaapstad en bied lieflike dekor, heerlike ontbyte, en uitstekende d...

Vanaf
R2 460
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Bo-Kaap

Cape Heritage Hotel is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied 'n unieke en historiese ervaring. Ons historiese wortels lê diep, tot in die 18de eeu. Cape Heritage Hotel is 'n integrale deel van die gerestoureer...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Bo-Kaap

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Unique Lodge is 'n hotel in Kaapstad se gewilde Langstraat en bied Suid-Afrikaanse gasvryheid, gerieflike kamers met kontemporêre Afrika-dekor en 'n vriendelike atmosfeer. Die hotel is gerieflike geleë en is stapa...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Urban Chic Boutique Hotel is op die hoek van die lewendige Lang- en Peperstraat in Kaapstad, 'n gewilde naglewe- en toeriste-bestemming, geleë. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, onger...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Die Tudor Hotel is meer as net nog 'n blyplek - dis 'n belewenis! Dit is die oudste hotel in Kaapstad en lê in die historiese Groentemarkplein, in die Kaapse middestad. Ons is natuurlike uiters trots op ons erfen...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

40 on Burg is ’n klein Art Deco-hotel met 6 verdiepings wat uit die 1930's dateer in die hartjie van Kaapstad. Die hotel is ideaal geleë vir dié wat die stad wil verken en dis slegs 650 m van die Groentemarkplei...

Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Welkom by die Grand Daddy Boutique Hotel, die Moederstad se mees unieke, gerieflikste en prettigste plek om in te bly. Die wesenlike Kaapse energie wat regdeur die dag én nag by dié legendariese, luukse hotel heer...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 010
R1 508
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Mandela Rhodes Place Hotel bied uitstekende verblyf in 'n leefstylsentrum waar jy kan ontmoet, inkopies doen, proe, verken en bly, en dan is jy nog perfek geleë binne die kulturele kwartiere van die stad. Modern, t...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Die Holiday Inn is op die hoek van Strand- en Loopstraat in Kaapstad se middestad. Hierdie luukse hotel bied uitstekende akkommodasie en konferensiegeriewe aan sakereisigers én vakansiegangers in Kaapstad. Daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bo-Kaap hotelle blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bo-Kaap akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo-Kaap akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za