Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Britstown (12)
Colesberg (46)
De Aar (18)
Graaff-Reinet (81)
Hanover (16)
Hopetown (10)
Jacobsdal (5)
Koffiefontein (6)
Loxton (9)
Meltonwald (1)
Murraysburg (16)
Nieu-Bethesda (28)
Noupoort (8)
Prieska (18)
Richmond (12)
Vanderkloof (3)
Victoria-Wes (14)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (442)
B&Bs (39)
Lodges (20)
Hotelle (13)
Gastehuise (178)
Selfsorg-eenhede (192)

Resensies van Bo-Karoo

4.1 / 5  
volgens 3001 resensies
Lees regte resensies van Bo-Karoo van 3001 geverifieerde gaste.
Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bo-Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Karoo B&Bs

38 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
SPAAR 30%
VanafR750
R525
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

20% af Aanbod!
VanafR450
R360
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Bo-Karoo

Breaking Dawn is langs die N9 tussen Johannesburg en Kaapstad/Die Tuinroete. Ons bied die ideale oornagverblyf. Ons gastehuis is pragtig, huislik en word omring deur berge in die middel van die Karoo. Die sonsopko...

15% af Winteraanbod!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n stort, elektriese komberse, verwarmer, waaier, toiletwar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Bo-Karoo

Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Groot Gat geleë. Ons is 'n gewilde oornagplek vir reisigers wat die Diamantstad kom besoek met meer a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Soos wat uit ons naam afgelei kan word, is ons verblyf 'n spanpoging deur Beau and Imelda, om die beste moontlike diens aan ons gaste te bied en te verseker dat hulle hul verblyf sal onthou. Beau & I is in die hartj...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27 is 'n ou huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide. Elke kamer beskik o...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
B&B in Vosburg, Bo-Karoo

Elvee Accommodation is in die bekoorlike Karoodorpie, Vosburg geleë. Hierdie boomryke dorpie vorm deel van die Namakwaland se blomroete. Hierdie B&B het slaapplek in 3 stylvol versierde en suite-kamers, asook in d...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet, besoek. Ons bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf, id...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Manor is in De Aar geleë. Dié Karoodorp is vinnig aan die ontwikkel en het 'n blink toekoms danksy verwikkelinge in die hernubare energiesektor (wind- en sonkrag). Die gastehuis is elegant inge...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Colesberg, Bo-Karoo

Van Zylsvlei B&B is 6 km noord van Colesberg aan die regterkant van die N1 geleë. Dis 'n klein plaas met baie veilige oornag-akkommodasie en baie oop ruimtes waar die kinders hulself kan geniet sonder dat ouers hul...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bo Karoo B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Bo Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]