Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bo-Karoo

4 / 5  
volgens 1577 resensies
Lees regte resensies van Bo-Karoo van 1577 geverifieerde gaste.
Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bo-Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Karoo Gastehuise

171 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 2 km vanaf die N1-hoofweg. Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elk toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, te...

20% af Aanbod!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Bo-Karoo

Karoo Uitsig bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n pragtige uitsig oor die Karoo-bossies van die stoep af. Daar is 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Bo-Karoo

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers. Gaste kan kies tussen 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van die Karoo bekendstaan. Die area is bekend vir sy historiese besienswaardighede en wandelroetes. Dis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verskeie winkels en restaurante. Die verblyf word in 2 kamers gebied, naamlik Eenheid 1 en Eenheid 2 en...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Villa Contessa bied B&B in Beaufort-Wes. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek. Al 5 ons kamers is uniek en smaakvol versier en vernoem na bekende akteurs. Elke kamer het 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Murraysburg, Bo-Karoo

Joalani Gasteplaas is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied akkommodasie in en suite-kamers en kampeergeriewe in die stil Karoo. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag en vir...

10% af Winteraanbod!
VanafR620
R558
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes. Elke...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet. Dié huis bied verblyf in 'n stylvol versierde en suite-kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Bo-Karoo

Aandrus Guestrooms is in Hanover, 'n pragtige historiese Karoo-dorpie, presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Verblyf word in 3 kamers gebied. Die eerste kamer is 'n gesinskamer vir 6 gaste met sy eie bad...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR560
R392
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Bo-Karoo

De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Twee van die kamers het basiese selfsorg-fa...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , Bo-Karoo

The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 300 m, vanaf die North Cape Mall en Mohawk Spur. Die verblyf bestaan uit in 5 en suite-dubbelkamers....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Bo-Karoo

Toverberg Guest Houses bestaan uit 'n aantal opgeknapte huise in die stil deel van Colesberg. Colesberg is 'n oase vir die reisiger langs die hoofroetes vanaf die kus of die binneland. Hier kom die N1 en die N9 byme...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Bo-Karoo

Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oasis in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet egte Karoo-gasvryhe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Bo-Karoo

Skud die langpad se verveling af en beleef die vrede en vars lug onder die helder Karoo-hemel. Sluit by ons aan vir rustige oornagverblyf. Victoria's Pride streef daarna om 'n rustige toevlugsoord vir mense van alle...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Bo-Karoo

Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Vict...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Bo-Karoo

Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 2016. Dit is 'n pragtige plattelandse hotel wat weer lewe gee aan eertydse Karoo-gasvryheid. Daar is g...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Die Windpomp Guesthouse is in Beaufort-Wes en het 10 privaat en suite-kamers wat elk 'n privaat ingang het. WiFi is beskikbaar. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Ongelukkig word geen troeteldiere toegela...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Bo-Karoo

Jou gasheer en -vrou, Alex en Rene Dumas, verwelkom jou graag by Colesview Guest House waar jou gemak en tevredenheid ons prioriteit is. Die gastehuis is in die dorp Colesberg geleë, 'n oase in die Karoo, en die pe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Bo Karoo gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Bo Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za