Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bo-Karoo

4 / 5  
volgens 1577 resensies
Lees regte resensies van Bo-Karoo van 1577 geverifieerde gaste.
Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bo-Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Karoo Selfsorg-eenhede

194 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié woonstel bied selfsorgverblyf aan 4 gaste, verkieslik oornagverblyf. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea, 'n te...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Christaan en Cornel Bekker nooi jou hartlik uit om 'n bakgat vakansie in hul nuwe selfsorg-eenhede te geniet! Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n leerbank, moderne eetkamerstel, lugversorging en DStv (voll...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Die Kussinkie bied selfsorg-verblyin 'n stil woonbuurt genaamd Hospitaalheuwel, net 2 km van Beaufort-Wes se dorpskern af met veilige parkeerplek agter 'n heining. Beaufort-Wes lê in die hartjie van die Groot Karoo...

Vanaf
R690
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Dreams is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Beaufort-Wes. Dié oopplan-eenheid het 1 dubbelbed, 1 enkelbed, en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort. En 'n ekstra enkelbed is beskikbaar op v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Britstown, Bo-Karoo

Nietgedacht Farm Stay bied rustige selfsorgverblyf op 'n Karooplaas. Dit is 25 km vanaf Britstown op die Vosburgpad geleë en die Smartt Sindikaat-dam is net 5 km van die plaas af. Dit is ideaal vir reisigers wat n...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

No. 6 on Church bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die 1800's gebou is. Die kothuis is in 2015 gerestoureer en die oorspronklike houtwerk is sover moontlik behou. Dié restourasie het aanleiding geg...

10% af Aanbod!
VanafR740
R666
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Die inspirasie vir die naam "Obesa Lodge" kom van die vetplant "Euphorbia Obesa" (wat ook bekend staan as die "Afrika-hut") wat in die Graaff-Reinet distrik voorkom. Obesa Lodge is oorkant die "Obesa Cactus & Succul...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Die Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis in die perdeskoen van Graaff-Reinet omskep is. Die gastehuis is met 'n rustige, pragtig...

30% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 350
R1 080
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Compass View bied verblyf in Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap, ’n area wat beroemd is vir prentjiemooi landskapsritte, voetslaanroetes, bierproe en ikoniese besienswaardighede, soos Die Uilhuis, Kitching Fossil Explo...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Lekker Lê is op 'n plaas waar sade verbou word. Dit is op 'n teerpad, 5 km van Beaufort -Wes en 2 km van die plaaslike Beaufort-Wes hospitaal af. Hierdie lieflike kothuis het wonderskone uitsigte op die Nuweveldber...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen skuur wat in 'n unieke en knus kothuis met moderne geriewe omskep is. Di§ oopplan-eenheid bied sla...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Blaauwater Plaas lê aan die voet van die majestueuse Lootsberge. Dié plaas behoort al vir generasies aan die Kingwills. Ons boer al vir meer as 100 jaar met merinoskape wat bekend is vir die puik gehalte van hul w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Grace's Place is 'n pragtige kothuis in die sonderlinge dorp, Beaufort-Wes, naby die N1. Die dorp is die grootste dorp in die Groot Karoo-streek en word dikwels "die hartjie van die Karoo" genoem! Dié ten volle to...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britstown, Bo-Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, 21 km noord vanaf Britstown in die rigting van Kimberley. Ons bied wonderlike plaasverblyf in die Karoo. Daar is 10 selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Profcon Country Cottages is in Graaff-Reinet geleë, 'n pragtige plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Die gastehuis bied 18 fantastiese selfsorg-eenhede wat ideaal is vir vakansieverblyf. Elke eenheid het 'n kombui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 800
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Hanover, Bo-Karoo

Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en is die ideale plek om te oornag in die stilte van die Karoo. Die plaashuis bied verblyf in 4 gerieflike slaapkamers met slaapplek vir 13 men...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Country Cottages bied rustige verblyf in die dorpie Nieu-Bethesda in die Karoo. Die winkels, restaurante en die beroemde Uilhuis is maklik van dié eenhede af bereikbaar. Die 2 selfsorg gesinseenhede het elk slaapp...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Altyd Lekker bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-kothuis in Beaufort-Wes, die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo. Hierdie oopplan-kothuis het slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 'n dubbelb...

25% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Art Deco Villas is in die sonderlinge dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Middelburg is in die middel van die land en 'n ideale oornagplek Verblyf word gebied in 3 gastekamers, albei met sy eie privaat ingan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Appirklaas Self-Catering Apartments is in Beaufort-Wes, met historiese geboue en wandelroetes, geleë. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap. Verblyf word in 9 ruim en stylvolle kame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Bo Karoo selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Bo Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za