Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Wildsplase (10)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Wildsplase

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue net 30 minute, of 26 km, buite Montana in Pretoria op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad. Ons ligging in die Bobbejaansberge bied 'n unieke venue vir troue...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Ma Tala Tala Wildlife Reserve bied 'n Afrikabos-wegbreekgevoel in die omgewing van Tshwane in Cullinan, naby genoeg vir 'n naweekreis, maar tog net ver genoeg waar gaste kan ontsnap van die stadslewe. Dié versteekt...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verske...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 650
R1 155
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

iZapa Bush and Game Lodge skuil in die Bobbejaansberge, net 98 km van Johannesburg af. Dié lodge is in 'n 1000 hektaar wildreservaat met bosveld en 'n oorvloed wild en voëls. Die omgewing is malariavry, maar dit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

KwaThabisile Game Lodge is 'n egte toevlugsoord net 'n uur vanaf Johannesburg en O.R. Tambo lughawe, en net 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die lodge is in die hartjie van Gauteng, "Dinokeng" ('n plek van riviere) ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Gabbata Lodge is op 'n 20 hektaar-perseel in Roodeplaat in die bosveld geleë. Daar is verskeie voëlspesies en wild op die perseel. Die lodge is 'n feeagtige trou-venue en het 'n konferensiesentrum wat alles bied w...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Woodlands Game Lodge is in die ongerepte Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat, net 23 km vanaf Cullinan. Die lodge is nie selfsorg nie en daar is nie braaigeriewe nie. Ontbyt ingesluit by die tariewe. Braai Vryda...

Vanaf
R2 220
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Zebra Country Lodge bied verblyf in 'n lowerryke bosveldomgewing net 30 km van Pretoria en 85 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die lodge bied pragtige uitsigte oor die heuwels in die verte en 'n vers...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Legodimo Game Lodge is 'n vreedsame, luukse wildlodge wat sowat 'n uur vanaf Sandton en Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe, en net 30 minute vanaf Pretoria geleë is. Legodimo is 'n Tswana-woord wat "pa...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Colin's Horseback Africa is afgeleë, net 'n uur se ry vanaf Johannesburg se Internasionale Lughawe, en bied 'n persoonlike en eksklusiewe verblyfervaring. Horseback Africa spesialiseer in saalsafari's, uitstappies ...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 32 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Shabelo Estate is 'n veelsydige geleentheidslokaal sowat 20 km noord-oos van Pretoria. Ons is geskik vir pragtige troues en wegbreek-konferensies vir sakelui. Met die warm bosveld-gasvryheid ver genoeg van die stad,...


Wildsplase binne 50 km vanaf Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Dinokeng, Gauteng

DeNyala Game Farm is op 'n 42 hektaar-wildplaas in die buitewyke van Pretoria naby die Dinokeng Privaat Wildreservaat en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en b...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Cullinan

Destiny Lodge is in die hart van die historiese, Victoriaanse dorp Cullinan geleë wat veral bekend is vir sy diamante. Ons sal jou met koninklike gasvryheid behandel, of jy nou 'n sakereisiger, vakansieganger of am...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Malibu Country Lodge is net buite Pretoria naby Roodeplaat Dam in Kameeldrift-Oos langs Sefako Makgato-rylaan (vootheen Zambezi-rylaan) geleë. Dié lodge is op ’n privaat plaas en verskaf oornagverblyf, wegbreke,...

30% af Weeksdae!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Deruxa Cottages is 53,9 km noord van Pretoria en 30 km vanaf die historiese dorp Cullinan. Dié instansie bied gerieflike verblyf in 5 kothuise wat op ’n 21 hektaar-plaas geleë is, ideaal vir gesinne, vriende en ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za