Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5716 resensies.

Bovlei, Boland

Wellington Country House Guesthouse

"Dit 'n baie mooi, rustige en veilige omgewing wat vir 'n natuurliefhebber, wat van 'n landelike uitsig in 'n luukse gastehuis hou, besonder van waarde is. "

Ceres, Boland

Four Seasons Selfsorg Gastehuis

"Ceres is a friendly town. My kids loved the snow experience and it was a first time for my wife too. I would love to visit Ceres in the summer as well."

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Paarl is met een woord: Pragtig!"

Worcester, Boland

Mastersview B&B

"Baie mooi en vriendelike plek."

Worcester, Boland

Wykeham

"Baie oulike dorp!"

Franschhoek, Boland

Swallows Cottage

"Heerlike tyd gedurende die Bastille Festival. Het lekker gekuier. Dink net die Festival se ingangsfooi is 'n bietjie buitensporig."

Paarl, Boland

Du Kloof Lodge

"Paarl die dorp self pragtig."

Worcester, Boland

Wykeham

"Skoon en rustige dorp."

Strand, Boland

1402 Ocean View

"Baie mooi plek om vakansie te hou."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Oulike klein dorpie met veel om te doen in die vallei."

Strand, Boland

Ocean Breeze Cottage

"Meer sigbarepolisie is altyd welkom veral langs strate na die seefront vanaf vakansie woonstelle. Toeriste wat in die Strand oorbly kan dan te voet die dorp verken wat veral in die hoogseisoen die verkeersdruk kan verlig."

Rawsonville, Boland

Monte Rosa Guest House

"Goed geleë om n bietjie rond te ry."

Paarl, Boland

Champagne Stays

"Rustige dorp, vriendelike mense en puik diens. "

Prince Alfred Hamlet, Boland

Hamlet Country Lodge

"Nie veel om te doen nie. Ons het spesifiek vriende gaan besoek. Wel pragtige deel van ons mooi land met wonderlike bergpasse en rots formasies! "

Paarl, Boland

Perle unter der Sonne

"Paarl is 'n pragtige dorp in 'n asemrowende omgewing. Daar is baie om te doen, ons was te kort daar!"

Stellenbosch, Boland

Westridge

"Pragtige plek!"

Stellenbosch, Boland

Zebra Cottage and Lodge

"Great, lots to do even with small kids."

Rawsonville, Boland

La Bri Guest House

"Daar is baie padwerke in en om Rawsonville, wat dit vir 'n mens moeilik maak om by jou bestemming uit te kom, veral as jy nie weet waar jou verblyfplek is nie. Andersins is Rawsonville 'n pragtige, landelike dorp met mooi wingerde. Voorwaar 'n plek om by af te pak."

Riebeek-Kasteel, Boland

Suikerbossie

"Mooiste dorpie, baie om te sien en te ervaar!"

Strand, Boland

Blake’s Terrace 803

"Bietjie deurmekaar met verkeer gewees in Strandstraat agv werk wat gedoen word op sypaadjie. Dit is te verstane omdat die plek verbeter word en mooi gaan lyk as dit klaar is. Daar is darem ompaaie om te ry."

Franschhoek, Boland

Centre-Ville Guest House

"Altyd 'n goeie bestemming vir die wyn- en kosliefhebber!"

Tulbagh, Boland

Mont Rouge Cottages

"Beautiful town with interesting heritage and places to visit."

Bovlei, Boland

Dunstone Country House

"Dit is 'n baie rustige bestemming. Daar is baie plekke binne ry-afstand om te besoek."

Stellenbosch, Boland

Mt Simon Estate

"Enig in sy soort: studentedorp, toeristebestemming, natuurskoon, sentraal geleë - dit is Stellenboch. En sy mense maak seker dat enige besoeker al hierdie kwaliteite in 'n kort tyd raaksien, geniet en die beste herinneringe saamneem (tot volgende keer)."

Strand, Boland

De Nieuwehuisie

"Baie lekker plek en lekker ou kafees en eetplekke."

Strand, Boland

Hibernian Towers 405

"Lieflike plek met fantastiese vakansie-atmosfeer."

Blad
Blad 154 - Wys 4591 tot 4620