Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4776 resensies.
"Stunning holiday destination. Well worth a visit. Excellent wines and cheese and olives."
"Lieflike omgewing met baie plekke om te besoek geleë in 'n radius van 30-50 km. Rêrig 'n lieflike bestemming."
"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "
"Pragtige Kerke om te sien en die nabye omgewing soos Franschhoek en Stellenbosch pragtige natuurskoon en besienswaardighede soos die NG Kerk op Franschhoek as ook die Hugenote Museum met 'n restaurant wat heerlike etes verskaf! En moenie die wynproebestemmings vergeet nie!"
"Rawsonville is 'n klein rustige plekkie nie ver van die kaap af, my ervaring daar was absoluut die moeite werd en sal enigeen aanbeveel om gerus daar 'n draai te maak."