Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Boston

4.1 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Boston van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Boston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Boston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boston selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boston Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boston

Boston Ivy is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Boston, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek en 'n sentrale punt naby vers...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 710
R1 197
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Boston

Lanes Place bied selfsorgverblyf in Boston, Kaapstad. Dis naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 9. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelb...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boston

Washington 17 bied verblyf in 2 eenhede in Boston met slaapplek vir 'n maksimum van 3 gaste. Eenheid 1 is 'n oopplan-eenheid met 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Beddegoed en linne word voorsien. Di...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Boston

Gerieflike Tuinwoonstel is in Boston, Bellville geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vir sakereisigers. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Boston

Nineteen 47 - Boston is in historiese huis in Bellville geleë en bied 'n keuse van gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede aan gaste. Gaste kan die Geel-kothuis, Nederlandse Blou-woonstel of die Groen-woonstel be...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bellville, Boston

The Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis. Dit het 2 slaapkamers en is op 'n erf in Boston, Bellville geleë. The Chalet is die tweede huis op die perseel en bied stylvolle verblyf vir...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Boston

The Boston's Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op 'n privaat erf, maar het 'n privaat ingang en is heeltemal apart van die hoofhuis. Die kothuis het 'n ouwêreldse gevoel met moderne afwerkings en is ideaal vir...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Boston

Markotter Place bied selfsorgverblyf in Bellville en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Dié verblyf is sentraal tussen Kaapstad en Stellenbosch geleë en bied maklike toegang tot die N1. Nabygeleë ple...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Boston

En Route Cape Town is 'n bekoorlike en ruim selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Boston in Bellville. Die woonstel is naby winkelsentrums, malls, filmteaters, vervoer-dienste en hospitale geleë. Kaapstad Intern...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredelust, Boston

PS Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za