Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Bothastrand

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Bothastrand van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Bothastrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bothastrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bothastrand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bothastrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bothastrand Selfsorg-eenhede

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bothastrand

Die Ark is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Bothastrand, Groot-Brakrivier en is 300 m van die strand af. Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n privaat ingang en beskutte privaat braai-area. Di...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana, Bothastrand

The Cabin is in Outeniqua Strand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Let daarop dat die eienaar op die ...

15% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 125
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand

The Family Beach House is 'n pragtige vakansiehuis, net 1 minuut se stap vanaf die strand in 'n stil cul-de-sac in die kusdorp Bothastrand naby Groot Brakrivier geleë. Die rustige dorpie spog met ongerepte strande ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand

KasaPlanka is 'n selfsorghuis in Dwarswegstrand, naby Grootbrakrivier en Mosselbaai. Dit is in 'n privaat oord wat baie veilig is. Die huis is sowat 200 m vanaf die strandfront. Dié huis het slaapplek vir 4 volwas...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bothastrand

Son op Water is 'n bekoorlike strandhuis in Dwarswegstrand, naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n baie veilige privaat-oord geleë. Mense wat hier aanklop is mal oor die asemrowende...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand

Dwarswegstrand 19 is naby Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Dié huis is 50 m vanaf die ongerepte strand wat ideaal is vir visvang, swem en stap. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die e...

Vanaf
R1 890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand

Dwarswegstrand Beach House is in Groot-Brakrivier, Dwarswegstrand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houtstrandhuis met see-uitsigte. Dié huis is stapafstand van die mooi strand af. Gaste word gesu...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bothastrand

Ocean View is 50 m vanaf die strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in die Dwarswegstrand-oord in Bothastrand. Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor die C-Breeze-eenheid op die boonste verdieping en die Driftw...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bothastrand

Dwarswegstrand Selfsorg Woonstel bied selfsorgverblyf in Dwarswegstrand naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis e...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand

Holiday House on Kloof 35704 is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in 'n beveiligde deel van Bothastrand. Dié dubbelverdiepinghouthuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die kamers is op...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]