Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)

Resensies van Bothaville

3.8 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Bothaville van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Bothaville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bothaville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bothaville B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bothaville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bothaville B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bothaville

Agapé Guesthouse bied B&B-verblyf in Bothaville, 'n mielieverbouingsdorpie. Die gastehuis is in die rustige buurt, Meyershof en bied gerieflike en vriendelike gasvryheid. Verblyf is beskikbaar in 4 kleurvolle kam...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Bothaville

@ Carey 43 is 'n B&B in Bothaville wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf is beskikbaar in 6 kam...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Bothaville

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Die Stoor is 'n gasteplaas en funksielokaal op 'n produserende plaas tussen Bothaville en Viljoenskroon, 'n mielie- en beesboerdery dorpie in die Vrystaat. Die area is bekend vir sy voetslaanroetes en historiese bes...


B&Bs binne 100 km vanaf Bothaville

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Marnicus B&B bied gaste gerief en gasvryheid in 'n stil buurt in Odendaalsrus. Ons bied 'n keuse tussen 6 individueel gemeubileerde en suite-slaapkamers. Elke kamer het ook 'n privaat ingang. Die kamers is toegerus...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Vrystaat

Die Gewel B&B is 'n geuwelhuis uit die 1930's wat met Oregon-deure en -vloere spog en in die dorpie, Wesselbron in die Vrystaat geleë is. Hierdie B&B bied verblyf in 3 suites en 'n tuinkothuis wat op elegante wyse ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordwes

Kanes Wedding and Conference Venue is langs die N12 tussen Womaransstad en Klerksdorp. Dit bied verblyf in 12 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die verblyf beskik oor 5 dubbelkamers, 2 gesinskamers, 2 du...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
B&B in Flamwood, Noordwes

Mon-Ae' Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Klerksdorp. Dié gastehuis het ’n warm Victoriaanse karakter en skep ’n ontspannende atmosfeer. Verblyf word in 10 gastekamers gebied wat uit standaard- en delu...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilkoppies, Noordwes

Bateleur Guesthouse is in die hartjie van Wilkoppies geleë. Wilkoppies is 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Die gastehuis bied 10 luukse slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het 'n yskassi...

Voorkeurvennoot
50% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R425
per nag, vir 2 mense
B&B in Klerksdorp, Flimieda

Roses and Pebbles B & B Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Dié bekoorlike gastehuis is 5 km vanaf die middedorp. Verblyf by Roses and Pebbles B & B Guest House word in 2 kamers gebied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Flamwood, Noordwes

St Andrews is in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp geleë. Dié gastehuis bestaan uit 9 gemaklike en suite-kamers, 'n swembad en 'n kapsetperk. Ons spog ook met gerieflike konferensie-geriewe wat as 'n stylvolle trou-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bothaville B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Bothaville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bothaville akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za