Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)

Resensies van Bothaville

3.8 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Bothaville van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Bothaville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bothaville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bothaville gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bothaville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bothaville Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville

Villa Sering Gastehuis is in die boomryke voorstad Bothaville in die Vrystaat geleë. Al die kamers het lugversorging en is ingerig met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Meeste van die...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville

Shadow Guesthouse is in die klein plaasdorp Bothaville. Die gastehuis is ongeveer 8 km vanaf Buenos Aires troue venue en 500 m vanaf die Nala Hospitaal. Dié gastehuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers met 'n priv...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville

De Heide Gastehuis bied gerieflike akkommodasie in die vreedsame dorpie Bothaville, naby die sakekern en restaurante. Akkommodasie bestaan uit 7 smaakvol versierde kamers: Love, Joy, Peace, Hope, Dream, Believe and...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville

Why Not Guest House is in Bothaville en bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte kothuis wat meer as 100 jaar gelede gebou is en een van die oudste huise in die dorp is. Die gastehuis is gerieflik naby restaurante, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville

Bellaritz Gastehuis is geleë in Bothaville, 'n plaasdorpie naby aan die Vaalrivier. Daar is 1 slaapkamer wat beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Ons het 'n eenheid buite met 'n driekwartbed en 'n en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothaville

Louvre Guesthouse is in 'n stil buurt in Bothaville in die Vrystaat geleë. Dié gastehuis beskik oor 11 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het lugversorging, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Bothaville

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Vrede Guest Farm is sentraal geleë tussen verskeie klein dorpies, naamlik Viljoenskroon, Bothaville en Vierfontein en is op die roete na Klerksdorp toe. Dit is ook naby die bekende Nampo Harvest Day Skougronde gele...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Viljoenskroon, Noordelike Vrystaat

'n Hunkering om in jou gedagtes of in die werklikheid terug te keer na 'n vorige fase in jou lewe, 'n vorige tuiste, jou geboorteland, of jou vriende en familie. 'n Sentimentele soeke na die geluk van 'n vorige plek...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Viljoenskroon, Noordelike Vrystaat

Welkom by Marthies Guesthouse, 'n gerieflike gastehuis in Viljoenskroon in die Vrystaat. Ons gastehuis is ruim, privaat, stil en rustig. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamers en is elegant get...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Leeudoringstad, Noordwes

Drogheda Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die plaasdorpie Leeudoringstad. Die eiendom is naby winkelsentrums en plaaslike besienswaardighede. Die gastehuis bied verblyf in 2 gasteslaapkamers met en suite...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Orkney, Reef Park

Hierdie gastehuis is in die rustige Orkney-area, 'n dorpie suidwes van Johannesburg en 310 km noord-oos van Kimberley op die N12 Treasure Route. Tarragon Guest House is 'n 3-ster-gastehuis met al die nodige geriewe...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vrystaat

Serenity Guesthouse is op die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat geleë, sowat 30 minute vanaf Klerksdorp. Serenity bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis, sowat 10 minute vanaf die Vaalrivier Bootklub en die...


Gastehuise binne 100 km vanaf Bothaville

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Avondsrus Guesthouse is geleë in Odendaalsrus, 'n vreedsame dorpie in die Vrystaatse Goudvelde. Ons bied gerieflike verblyf naby Phakisa Renbaan en Goldfields Winkelsentrum. Dit is 22 km vanaf Welkom se middestad. ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Vrystaat

Grunlust Guesthouse bied gerieflike akkommodasie in die dorpie Odendaalsrus in die Goldfields-streek van die Vrystaat. Ons is 240 km van Johannesburg af geleë, 130 km van Bloemfontein af en so 14 km van Welkom af. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Savanna Gastehuis is op 'n plaas, Thelma, net buite die dorpie, Odendaalsrus, in die Vrystaat, geleë en is al meer as 20 jaar in die bedryf. Terwyl gaste by Savanna kuier, kan hulle op die plaas gaan stap en verske...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Bothaville gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Bothaville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bothaville akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za