Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Brackenfell South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brackenfell South bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 6 resensies.

Brackenfell Suid

11 on Berrie

"Clean and friendly town."

Brackenfell Suid

11 on Berrie

"Baie sentraal geleë."

Brackenfell Suid

11 on Berrie

"Beautiful side of Brackenfell."

Brackenfell Suid

11 on Berrie

"Die area is baie stil met lieflike winkelsentrums in die omgewing - 'n hele paar om van te kies. Dit was baie veilig."

Brackenfell Suid

11 on Berrie

"Baie rustige en veilige buurt. Ons sal graag weer daar gaan bly indien ons akkommodasie in die betrokke area soek."

Brackenfell Suid

11 on Berrie

"Dis 'n heelwat nuwe area, jy verdwaal sommer met GPS, maar dis so rustig en jy sien nie mense loop rond nie. Die paaie is silwerskoon en die tuine goed versorg. Die area is baie veilig."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem