Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
DalPark (4)
Dalview (4)
Kenleaf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brakpan

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Brakpan van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Brakpan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Brakpan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brakpan gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brakpan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brakpan Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenleaf, Brakpan

Karibu Gastehuis of B&B bied sakpas-akkommodasie net 3 km van Carnival City en 20 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Ons is in 'n rustige woonbuurt geleë en het moderne kamers wat stylvol ingerig...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in DalPark, Brakpan

The Lakehouse Guest House is langs 'n natuurlike meer in die stil Dalpark-buurt in Brakpan aan Johannesburg se Oos-Rand. Die gastehuis is naby die R23 en N17. Verblyf is beskikbaar in 4 kamertipes wat elk smaakvol...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenleaf, Brakpan

Green Fig Gastehuis is geleë in die stil woonbuurt Kenleaf in Brakpan, aan Johannesburg se Oosrand. Die gastehuis se naam is ontleen van die ou vyeboom in die agtertuin wat jaar na jaar pragtige vrugte voortbring. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan

Thabong Guesthouse is in Brakpan geleë en bied luukse akkommodasie in Gauteng. Die huis is naby al die geriewe en toegangspaaie, N17 ingesluit. Ons is net 4,2 km van Carnival City af geleë. Gasteverblyf bestaan ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan

Home @ Hope is 'n gesellige gastehuis wat verblyf oornag of op korttermyn bied in Brakpan. Home @ Hope is ideaal vir enkel- en sakereisigers en korporatiewe maatskappye. Daar is verblyf is 3 gastekamers, waarvan 1...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Brakpan

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Carnival View Guest House is 'n privaat B&B in Boksburg. Dit is in die stil woonbuurt, Van Dyk Park, in Brakpan, Gauteng, sowat 1 blok vanaf Carnival City Casino in die Oos-Rand van Johannesburg geleë. Ten spyte va...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Selection Park

Sandalwood Guest House word bestuur deur die eienaar en is in Springs geleë, 'n voorstad in die ooste van Ekurhuleni in Gauteng. Dit is 50 km oos van Johannesburg en 72 km suidoos van Pretoria. Dié gastehuis besk...


Gastehuise binne 50 km vanaf Brakpan

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selcourt, Springs

Dié huis is in 'n luukse, lowerryke woongebied in Springs geleë. Elke eenheid het 'n TV en ADSL-internet, lugversorging, parkeerplek op die perseel, 'n privaat ingang en afstandbeheerde hek, 'n yskas, 'n mikrogo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park, Johannesburg

Sunward Park bied rus en vrede vir die sakereisiger, asook egte Suid-Afrikaanse gasvryheid vir diegene wat wil wegbreek. Die gerief en ongeëwenaarde elegansie wat ons bied sal sorg vir 'n harmonieuse naweek-wegbr...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Libradene

Kuse Khaya is reg teen die kruising van die N17 en R21 geleë en is dus net 15 minute se ry van OR Thambo Internasionale Lughawe af. Dit is ook net 10 minute vanaf East Rand Mall, Carnival City Casino en Mall en nog...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Brakpan gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Brakpan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Brakpan akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]