Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
DalPark (4)
Dalview (4)
Kenleaf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brakpan

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Brakpan van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Brakpan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Brakpan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brakpan selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brakpan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brakpan Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dalview, Brakpan

Die Dekkers Selfsorg is perfek vir diegene wat vertonings by Carnival City of sportgeleenthede wil bywoon of sakebelange aan die Oos-Rand het. Ons ligging is ideaal en naby [email protected], Carnival City Kasino en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalview, Brakpan

Nellendek Self-catering is ideaal vir gaste wat die Oosrand vir sake besoek of die Carnival City's Big Top of sportbyeenkomste kom bywoon. Dis naby die Carnival Mall, Carnival City en die lughawe. Verblyf word gebi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in DalPark, Brakpan

BuzzzBee is in Dalpark, Brakpan geleë en bied verblyf aan sakereisigers, oornaggaste en familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Dis sowat 3 km vanaf die N17 en C...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Brakpan

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 025
R923
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

La Vie En Rose is 'n gerieflike, gemeubileerde privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

21 on Wright bied volledig gemeubileerde selfsorgverblyf in Parkrand, Boksburg. Die lodge bied maklike toegang tot die N12- en N17-snelweë en dit is net 15 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. ...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Brakpan

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R488
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sunward Park, Elspark

Hierdie tuin-eenheid is goed gemeubeleer en bestaan uit 'n sit- en eetarea en 'n hoekie wat ingerig is met kantoorgeriewe (lessenaar, drukker, kopieërder, skandeerder, faks, WiFi) en 'n driekwartbed. Die sitkamer i...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boksburg, Elspark

Arum's Rest is 'n stylvolle selfsorgeenheid in Sunwardpark, Boksburg. Die hele eenheid is op die grondverdieping geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sotarea en ...

Vanaf
R399
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Germiston, Johannesburg

VillaDeVille is 'n instansie op die eienaar se perseel in Germiston. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgwoonstel en 'n kamer in die hoofhuis. Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste, is volledig gemeubile...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area. Verblyf word gebied in ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springs, Johannesburg

Schwalben Nest Guest House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Springs, aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Schwalben Nest is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 mense. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Brakpan selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Brakpan akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Brakpan akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]