Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Bredasdorp

4.2 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Bredasdorp van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Bredasdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bredasdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredasdorp B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredasdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bredasdorp B&Bs

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp

28 on Hoop is ’n B&B in die rustige dorpie Bredasdorp in die Overberg. Daar is verskeie doendinge in Bredasdorp asook kulturele en historiese besienswaardighede. Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat slaapplek...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
B&B in Bredasdorp

Windmill Gastekamers bied gerieflike oornagverblyf in Bredasdorp in die Overbergstreek van Suid-Afrika. Besoekers aan Bredasdorp kan verskeie plekke besoek in die natuur asook kulturele en geskiedkundige besienswaar...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 2)
B&B in Bredasdorp

GlassTree B&B is in Bredasdorp geleë en bied 'n gerieflike eenheid aan 2 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp

Bredasdorp Square skuil in die hartjie van Bredasdorp met sy grasieuse Victoriaanse geboue wat dateer uit die 1890's en 'n dorpsplein met pragtige tuine. Ons het slaapplek vir 10 gaste in 4 eenhede. Elke eenheid h...

Vanaf
R1 499
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp

Mia Casa bied B&B-verblyf in 'n lieflike huis in Bredasdorp se middedorp. Die gastehuis is ideaal geleë vir diegene wat na Bredasdorp reis en bied 'n huislike atmosfeer. Dis stapafstand vanaf restaurante, winkels e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp

Firlane House is 'n vierster vakansie-oord vir beide die sakeman asook die vakansieganger en bied die perfekte wegbreekplek om te ontspan. Die huis is ideaal geleë sodat gaste van hier af die suidelike punt van Afr...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 36 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Bredasdorp

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
B&B in Napier, Wes-Kaap

A Napier House bied gehalte-verblyf in Napier aan sakereisigers, trougaste of gaste wat net na 'n gemaklike oornagplekkie soek. Die instansie is teen die hoofstraat geleë wat maklike toegang tot verskeie winkels, r...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier, Wes-Kaap

Pascal's of Napier bied verblyf in goed ingerigte eenhede, waarvan 2 elkeen slaapplek aan 2 gaste bied en 1 plek vir 4 bied. Die sakpas-enkelwoonstel het slaapplek vir 1 gas. Ons verblyf sal verseker dat jy die best...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Napier, Wes-Kaap

The Victorian Cow bied B&B en is in die sjarmante dorpie Napier. Hierdie gastehuis wat deur die eienaars bestuur word bied ’n romatiese, luukse kothuis met kreatiewe en smaakvolle dekor. Dit skep ’n sin van geri...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier, Wes-Kaap

Stellar Overberg is ‘n plek waar jy na ‘n lang reis rus en vrede kan ervaar, die omgewing kan verken en doendinge kan aanpak. Dié wynplaas produseer 4 wyne en olywe waarna die verblyf vernoem is. Daar is 4 dub...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bredasdorp B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bredasdorp akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bredasdorp akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]