Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Bredasdorp

4.2 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Bredasdorp van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Bredasdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bredasdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredasdorp gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredasdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bredasdorp Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredasdorp

6 on Kloof bied verblyf in Bredasdorp en is 'n gasvrye wegbreek- of oorslaapplek onderweg na verskeie bestemmings in die Overberg soos De Hoop Natuurreservaat en die suidelike punt van Afrika. Hierdie unieke 1920's-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bredasdorp

Bastion Quarters Guest House is in Bredasdorp, 'n klein dorpie in die Overberg, geleë. Die gastehuis bied egte, plattelandse gasvryheid in die hartjie van die Wes-Kaap. Verblyf word aangebied in 7 en suite-slaapka...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredasdorp

Taste of Heaven is in 'n stil doodloopstraat in Bredasdorp geleë naby die Skeepswrakmuseum en Mozarts Restaurant. Hierdie area is veral bekend vir die Heuningberg Natuurreservaat, geskiedkundige kerke, kunsgalerye ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredasdorp

Wheatlands Lodge is sentraal in Bredasdorp in die hoofstraat geleë. Ons bied 5 en suite-slaapkamers in 'n pragtig opgeknapte, 100 jaar-oue huis met houtvloere. Ons spesialiseer in vars, skoon kamers met gehalte-die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredasdorp

Palma Christi Guest House is in die ouwêreldse dorp Bredasdorp geleë en bied gerieflike, huislike verblyf in dubbelkamers en kamers met 2 enkelbeddens. Ons bied verblyf in 5 individueel versierde en suite-slaapk...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bredasdorp

Tirzah's bied gerieflike verblyf in die bekoorlike dorpie Bredasdorp, na aan 2 winkelsentrums en slegs 50 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika. Verblyf is beskikbaar in óf die hoofhuis óf die kothuis. Daa...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 36 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Bredasdorp

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Napier, Wes-Kaap

Peace Valley Guesthouse is op 'n landgoed in die hartjie van Napier in die Wes-Kaap geleë. Die gastehuis beskik oor 3 individueel versierde gastekamers, waarvan een 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 gaste is. E...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Napier, Wes-Kaap

Banana House bied gaste gehalte-oornagverblyf en is op die eienaar se eiendom in Napier geleë. Dit bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie op soek na 'n lieflike naweek-wegbreek, of verblyf vir 'n sakereisiger. Dit is...

Vanaf
R555
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Napier, Wes-Kaap

Gunner's Lodge bied goeie B&B-akkommodasie aan alle reisigers in Napier. Hierdie gerieflike B&B-gastehuis in Napier in die Overberg is ideaal vir reisigers wat op soek is na plattelandse vakansieverblyf naby Kaapsta...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Arniston, Wes-Kaap

BlueSky Arniston is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en wat in die bekoorlike kusdorpie, Arniston, geleë is. Daar is 6 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n ekstra-lang koningingrootte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bredasdorp gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bredasdorp akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bredasdorp akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]