Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Bredasdorp

4.2 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Bredasdorp van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Bredasdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Bredasdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredasdorp hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredasdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bredasdorp Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bredasdorp

Victoria Hotel is 'n hotel wat in die begin van die 19de eeu gebou is. Hierdie familiebesigheid-hotel is in die dorpie Bredasdorp in die Suidelike Overberg van die Wes-Kaap, so 38 km van die mees suidelike punt van ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 36 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Bredasdorp

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Hotel in Overberg, Wes-Kaap

The Dunes At Arniston is in die rustige visvangdorpie, Arniston, in die Overberg geleë. Daar is verblyf in 3 tipes kamers wat smaakvol versier is en elkeen het 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Elke...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Arniston, Wes-Kaap

Arniston Spa Hotel is in Arniston, net 2 ure se ry van Kaapstad af op 'n pad wat deur die pragtige, golwende heuwels van die Overberg loop. Die hotel is in een van die Kaap se mooiste liggings, langs 'n ou vissersdo...


Hotelle binne 100 km vanaf Bredasdorp

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford, Wes-Kaap

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Vanaf
R1 428
per nag, vir 2 mense
Hotel in Malgas, Wes-Kaap

Malagas Hotel is 'n gesinsvriendelike plattelandse hotel op die oewer van die Breederivier, in die laer-breërivierbewarea, en gaste sien 'n wye verskeidenheid voëllewe, waarvan een die beskermde bloukraanvoël is....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Greyton, Wes-Kaap

The Post House Hotel is 'n luukse boetiekhotel sowat 90 minute se ry van Kaapstad in die pragtige Overbergstreek. Verblyf is in 16 kamers beskikbaar wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort o...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 104
R883
per nag, vir 2 mense
Hotel in Swellendam, Wes-Kaap

The Swellengrebel Hotel is in Swellendam en bied gerieflike verblyf in 48 kamers. Die hotel het 'n swembad, 'n lieflike tuin en 'n braai-area. Dis die ideale verblyf vir gesinne, gaste wat langer wil bly en groepe. ...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 995
R1 997
per nag (plek vir 2)
Hotel in Swellendam, Wes-Kaap

De Kloof Luxury Estate Boutique Hotel and Spa word dikwels beskryf as die versteekte juweel van Swellendam. Hierdie luukse boetiekhotel is in 'n groen, afgesonderde vallei geleë, met 'n asemrowende uitsig. Die beko...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Hotel in Swellendam, Wes-Kaap

Hotel Roosje van de Kaap is in Swellendam langs die historiese Drostdy Museum. Dis die ideale gesinsvriendelike hotel en kinders van alle ouderdomme is welkom. Verblyf beskik oor 2 enkelkamers, 2 tuinkamers, 'n tu...

Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
Hotel in Voëlklip, Wes-Kaap

Baleens Hotel is 'n bekoorlike hotel 700 m van Grotto Beach in Hermanus af. Verblyf is beskikbaar in gerieflik versierde kamers wat verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggroo...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bredasdorp hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bredasdorp akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bredasdorp akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]