Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ceres (15)
De Doorns (2)
Paglande (3)
Prince Alfred Hamlet (5)
Rawsonville (11)
Slanghoek (2)
Touwsrivier (2)
Tulbagh (52)
Wolseley (5)
Worcester (54)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (177)
B&Bs (12)
Wildsplase (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (49)
Selfsorg-eenhede (109)

Resensies van Breederiviervallei

4.4 / 5  
volgens 859 resensies
Lees regte resensies van Breederiviervallei van 859 geverifieerde gaste.
Indien jy Breederiviervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Breederiviervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breederiviervallei B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breede River Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Breederiviervallei B&Bs

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
B&B in Worcester, Breederiviervallei

The Habit bied rustige verblyf in die hartjie van die historiese dorp Worcester, die hoofstad van die Boland. Ons bied en suite-slaapkamers met privaat ingange en veilige parkeerplek. Ons 10 slaapkamers is elk unie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Morgansvlei Country Estate is 3 km buite die historiese dorp Tulbagh geleë en spog met pragtige uitsigte op die Obikwa- en Witzenberg-berge. Dis die ideale stylvolle en romantiese toevlugsoord vir oornag of trou-ve...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Ceres, Breederiviervallei

Porterhouse Eleven is 'n 3 ster-gastehuis in 'n stil en veilige area in Ceres wat asemrowende uitsigte op die berge bied en is naby die middedorp en restaurante. Die gastehuis beskik oor 6 ruim en suite-kamers wat...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Manley Wine Lodge is in die pragtige platteland van Tulbagh, slegs 90 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad geleë, en word omring deur majestueuse uitsigte op die berg, oor die wingerde en pragtige landerye. Die...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Worcester, Breederiviervallei

Die grasieuse en historiese grasdakhuis is geleë tussen bome en welige groen tuine in die middel van Worcester, die hoofstad van die Boland, slegs 100 km vanaf Kaapstad. Zonneweelde bied verblyf in 7 pragtig vers...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Worcester, Breederiviervallei

Church Street Lodge is in die prentjiemooi Worcester geleë en beskik oor verskillende kamers. Church Street Lodge bied 20 en suite-kamers wat ingerig is met enkel- of dubbelbeddens en badkamers met 'n bad, stort o...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 125 km van Kaapstad af. Daar word met vrugte en wingerde geboer en die plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, his...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Witzenberg Country Inn is in Tulbagh geleë in 'n prentjiemooi vallei met majestueuse hange aan 3 kante. Dié sonderlinge dorpie is 120 km vanaf Kaapstad op die skilderagtige roete deur Malmesbury op die N7 of via P...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Van Riebeeck Park, Breederiviervallei

19th Hole Golf Villa is in die Breederiviervallei geleë en word omring deur majestueuse berge, ongelooflike uitsigte en 'n pragtige natuurlike omgewing. Gaste is mal oor die luukse styl en skoonheid wat hier te vin...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde teen die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt van die Tulbagh-vallei geleë. Dit is 15 minute se ry vanaf die middedorp en oordeelkundige gaste sa...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Worcester, Breederiviervallei

Leipzig Country House is in die Nuy-vallei aan die beginpunt van Roete 62 geleë. Vergeet van jou padkaart en verdwyn onder die radar deur te reis na dié unieke versteekte juweel waar jy kan ontspan in die stilte v...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ceres, Breederiviervallei

Winterberg Mountain Inn skuil halfpad tussen Ceres en Wolseley aan die begin van die Michellspas. Dit bied gehalteverblyf aan 'n groot groep of paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die restaurant opd ie perseel, ...

Verwyder Filters

Jy sien net 12 uit die moontlike 179 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Breederiviervallei

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Die plaas Wederom en die Hanepoot Huisies is in die hartjie van die Robertson-vallei tussen wingerde en boorde geleë. ’n Wegbreekplek na waar tradisies nog steeds gevier word. Die Viljoen-familie is daar om on...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
B&B in Boland, Wes-Kaap

Langkloof Roses is op 'n plaas wat in 'n trou- en funksie-venue omskep is. Dié plaas is net 5 km buite Wellington en is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek. B&B word gebied in 6 g...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Bovlei, Wes-Kaap

Aan die voet van die Groenberg, is die historiese dorp Wellington in 'n prentjiemooi vallei op die oewers van die Krommerivier, met die majestueuse Hawequaberge wat wagstaan op sy oostelike grens. Wellington, in die...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

House of Pinardt is 'n gerestoureerde erfenisgebou wat in 1902 deur die plaaslike Colyn-gesin gebou is. Dié B&B is in die hartjie van Robertson geleë. House of Pinardt beskik oor 3 kamers wat smaakvol versier is ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

De Oude Opstal, die oudste huis in Robertson, is 'n historiese Kaaps-Hollandse herehuis op 'n kleinhoewe in die Breederiviervallei van wyn en rose in Wes-Kaap. Ons bied landelike verblyf slegs 'n paar tree van die ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bovlei, Wes-Kaap

Sauvignon Country Lodge is 'n 100 jaar oue wynplaas met 'n Kaap-Hollandse styl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is opgeknap om die pragtige historiese kenmerke met die moderne geriewe te verbind. Verblyf...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Robertson, Kaapse Roete 62

LemonTree House is 'n gastehuis in 'n ou dorpshuis in die hartjie van Robertson. Dit is in 'n tuin van 'n halwe hektaar groot geleë, met groot, ou pekanneutbome, eikebome en blomtuine. Dit skep 'n koel, groen lusho...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bovlei, Wes-Kaap

Merlot 171 gastehuis is op die pragtige Onverwacht-wynplaas in Wellington geleë; omring deur asemrowende uitsigte en bergreekse. Die Wellingtonvallei vorm deel van die Kaapse Wynlande wat binne bereik van alle hoof...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Breederivier Vallei B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Breederivier Vallei akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Breederivier Vallei akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za