Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Breederiviervallei

4.5 / 5  
volgens 1954 resensies
Lees regte resensies van Breederiviervallei van 1954 geverifieerde gaste.
Indien jy Breederiviervallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Breederiviervallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breederiviervallei selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breede River Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Breederiviervallei Selfsorg-eenhede

236 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Is jy op soek na privaat selfsorgverblyf in die Kaap, sowat 90 minute se ry vanaf Kaapstad? Dan is Dreamcatcher 'n wonderlike rusplek. Hiér sal jy rustig kan bly, weg van die stad se gewoel. Dreamcatcher kan slaap...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Aloe Cottage is 'n pragtige, klassieke kothuis in McGregor, 'n stil dorpie in die Wes-Kaap se berge. McGregor is net 10 minute van Robertson af en is op die bekende Roete 62. Die dorp spog met 'n gewilde wynroete, v...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei

The Riverstone House bied alles wat jy nodig sal kry vir die perfekte selfsorgverblyf in Wolseley. The Riverstone House bied al die nodige geriewe vir 'n luukse plaaswegbreek, 'n pragtige bruidsparty, of 'n spesiale...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Breederiviervallei

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh. Die selfsorgkothuise is opgeknap en het elkeen 'n en suite-badkamer, '...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Breederiviervallei

Dew Cottage en HoneyDew Cottage skuil aan die voet van die Burgerspas, die Langeberge en bied mooi uitsigte op die berge. Hulle is 2 aparte huise wat ver van mekaar af is, maar binne maklike loopafstand van mekaar, ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Sunflower Cottage is 'n selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor in die Wes-Kaap. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie-wegbreek as jy die historiese dorpie en die omliggende wynlande in 'n nostalgiese en rustige...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Breederiviervallei

Mooiberg Cottage is in Montagu geleë en bied gerieflike verblyf wat smaakvol versier is vir 'n paartjie of sakereisigers. Die instansie maak van sonkrag gebruik. Dit is aan die beginpunt van die dorp van Langstraat...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Breederiviervallei

Die Kraaltjie is 'n selfsorg-plaaskothuis net 12 km buite Robertson op die R317. Dit is 'n lieflike plek vir die hele gesin en die ideale plek vanwaar jy alles wat die vallei bied kan geniet. Beskrywing: Dit is 'n...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R1 063
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robertson, Breederiviervallei

Rose Cottage Robertson is in Robertson geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers. Dié instansie bied baie parkeerplek en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis be...

10% af Weeksdae!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Orchard Cottage is 'n pragtige, ou selfsorg-eenheid wat in die appelkoosboorde in McGregor in die mooi Brederiviervallei van die Wes-Kaap geleë is. Die kothuisie kan tot 4 volwassenes huisves en het 2 slaapkamers, ...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR800
R533
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei

Die DuVon Plaashuis is sorgsaam gerestoureer en verdeel in aparte eenhede, tussen die wingerde en tuine van 'n pragtige familie-wynplaas. Dis sowat 40 km van Worcester en 10 km van Robertson af in die pragtige valle...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Worcester, Breederiviervallei

Suites on 74 is in Worcester-sentraal en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Ons bied 4 selfsorgwoonstelle in Worcester se sakedistrik. Die eerste 2 woonstelle het 1 of 2 slaapkam...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Robertson, Breederiviervallei

Lavender House is 'n selfsorg-eenheid langs die negende putjie in Silwerstrand Gholflandgoed met luisterryke uitsigte op die berge. Die huis het 3 slaapkamers en daar is 'n eenslaapkamerwoonstel, elk het privaat ing...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Worcester, Breederiviervallei

Bergland Accommodation is op 'n vrugteplaas aan die voet van die Olifantsberg geleë, sowat 15 km vanaf Worcester en 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Bergland bied ook 'n pragtige trou-venue met onbelemmerde uitsigte oo...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Breederiviervallei

Olive Stone Farm and Cottages is in Montagu en bied verblyf in selfsorgkothuise wat sy eie krag voorsien. Die klip waarvan die kothuise gebou is, kom van die plase rondom Montagu en die huisies is sorgvuldig deur di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in McGregor, Breederiviervallei

Greystone Cottage is 'n rietdak kleihuis uit die 19de eeu en spog met berg uitsigte. Dié huis het 'n groot tuin wat baie geskik is vir kinders of honde. Daar is 2 slaapkamers wat gerieflik gemeubileer is vir 4 gast...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Robertson, Breederiviervallei

Arnheim Guesthouse is 'n selfsorghuis in die pragtige dorpie Robertson wat die ideale ligging in die hartjie van die Wes-Kaapse Wynroete het. Die huis het 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofsl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Breederiviervallei

Bon Accord Farm is 'n statige Victoriaanse opstal wat al van 1909 af staan. Die pragtige vrugteplaas is net 8 km vanaf Montagu en is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek. Bon Accord is die perfekte wegspringpun...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Breederiviervallei

Jubilate Deo is 'n woonstel in Worcester met slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir gaste wat plaaslike skole of hospitale in die omgewing besoek. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-bad...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Worcester, Breederiviervallei

Die Tuis Huis is 'n pragtige selfsorg-gastehuis in 'n prentjiemooi area in Worcester. Dis sentraal geleë vir sakereisigers en besoekers aan die area. Die hoofhuis het 3 privaat kamers wat saam of apart bespreek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Breederivier Vallei selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Breederivier Vallei akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Breederivier Vallei akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za