LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Britstown
3.5/5
volgens 279 resensies

Lees regte resensies van Britstown van 279 geverifieerde gaste

Indien jy Britstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Selfsorg-eenhede in Britstown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britstown Selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britstown accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Britstown Selfsorg-eenhede

Bladsy 4 - 7 uit 13 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Selfsorg-eenhede









Verblyf binne 100 km van Britstown

Karoo Huis

Selfsorg in | Richmond, RichmondNoord-Kaap
Vanaf
R7 500
per nag, vir 8 mense

Karoo Huis is 'n Victoriaanse huis wat dateer uit die 1800's en dis in die dorpie Richmond geleë. Die huis is na aan restaurante, boekwinkel...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense

Seisoen Karoo Retreat is in 1854 met 'n geskiedkundige Karoo-styl gebou. Hierdie ou bestuurdersplaashuis is in die Noord-Kaapse dorpie Richm...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Be Blessed Selfcatering is in die rustige dorpie Richmond in die Noord-Kaap langs die N1 geleë en is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Gau...

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense

Stillewaters Self-catering is 'n lieflike, ruim plaashuis op 'n werkende plaas net 5 km van Richmond en die N1 af. Dié vakansiehuis is die p...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense

Trappieskop

Selfsorg in | Hanover, HanoverNoord-Kaap
Vanaf
R380
per nag, vir 3 mense

Tappieskop bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n geskiedkundige nagmaalhuisie, vernoem na die koppie vanwaar panoramiese uitsigte van die om...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

Witgatboom Verblyf is in 'n wildkamp op 'n werkende skaap- en wildsplaas in die hartjie van die Bo-Karoo, tussen Hopetown, Orania en Stryden...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense

Tuin Huis

Selfsorg in | Hanover, HanoverNoord-Kaap
Vanaf
R580
per nag, vir 4 mense

Tuin Huis is 'n historiese gebou wat in 1858 gebou is en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste insluitend kinders. Hanover is sentraal geleë daar...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R4 650
per nag, vir 16 mense

Leeuwfontein Guest Farmhouse is in die hartjie van die Groot Karoo geleë, omring deur heuwels en klipkoppies en slegs 10 km van die bekoorli...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag, vir 16 mense

Verblyf binne 200 km van Britstown
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense

Jasfontein Farm Self-catering is op 'n werkende Merino-skaapplaas geleë. Die plaas is net 18 km van Victoria-Wes af, 'n rustige Karoo-dorpie...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense

Aasvogelkop

Selfsorg in | Bo-Karoo, Bo-KarooNoord-Kaap
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense

Aasvogelkop bied gerieflike oornagverblyf op 'n plaas net 49,7 km buite Hopetown. Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapka...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Perdry
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense

Welkom by die Britstown Selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van Selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Britstown akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Britstown akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte Selfsorg-eenhede gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem