Indien jy Britstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britstown.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britstown Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britstown accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britstown akkommodasie
14 lekke plekke om te bly
Elsa's @ 27 is 'n ou Karoo-huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers...
Rooidam Cottages & Campsites is op die halfpadmerk van die N12 geleë, slegs 1 km van die pad af, en is daarom die i...
Kambro Accommodation & Farm Stall is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, 21 km noord vanaf Britsto...
Sweetfontein Boutique Farm Lodge bied verblyf aan reisigers, vakansiegangers en wildkyk-entoesiaste op 'n skaap- en...
Nietgedacht Farm Stay bied selfsorgverblyf op 'n werkende Karooplaas en is ideaal vir reisigers wat op soek is na '...
Windpoort Country Guest House is op 'n plaas 16 km vanaf Britstown. Dit bied 2 selfsorgopsies met slaapplek vir tot...
Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete. Gaste kan kies uit 3 ...
Vyfster The Old Jail bied gerieflike verblyf in die ou Britstown-gevangenis wat opgeknap is om as gastehuis te dien...
Rietpoort Guesthouse Olive Cottage is in 1994 gestig en bied knus selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Britstown. ...
Rosedale Guest Cottage is geleë hoog bo-op 'n koppie in die Karoo, en stel jou in staat om oor die pragtige Karoo u...