LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Britstown
3.5/5
volgens 256 resensies

Lees regte resensies van Britstown van 256 geverifieerde gaste

Indien jy Britstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Gastehuise in Britstown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britstown Gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britstown accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Britstown Gastehuise

2 uit 13 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Gastehuise









Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Vyfster The Old Jail bied gerieflike verblyf in die ou Britstown-gevangenis wat opgeknap is om as gastehuis te dien. Die meeste van die oors...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense

Twyfelberg Karoo Hideaway is 'n bekoorlike, afgesonderde plaashuis op 'n rustige plaas, ongeveer 30 km van die N12 af. Hierdie Karoo-plaashu...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 6 mense
Jy sien net 2 uit 13 moontlike resultate Verwyder jou filter om meer resultate te sien

Verblyf binne 50 km van Britstown

Kleinbrand

Gastehuis in | Bo-Karoo, Bo-KarooNoord-Kaap
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Kleinbrand is op 'n plaas 16 km buite De Aar en 40 km vanaf Britstown op die N10 geleë. Dié gasteplaas bied 2 kamers en elke kamer het 'n b...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
24-uur Ontvangs
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Hearts Haven

Gastehuis in | De Aar, De AarNoord-Kaap
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Hearts Haven is 'n klein gastehuis in die hartjie van De Aar in die Noord-Kaap. Die huis is maklik bereikbaar en in 'n stiller deel van die ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Con Amore Guesthouse

Gastehuis in | De Aar, De AarNoord-Kaap
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense

By Con Amore Guesthouse in De Aar word sierlikheid en eenvoud soomloos vervleg. Hierdie gastehuisie staan onder die eindelose blou lug in di...

Afrikaans
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense

De Herberg Lodge

Gastehuis in | De Aar, De AarNoord-Kaap
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense

De Herberg Lodge is in De Aar in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Daar is ’n gelise...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense

Potties Guesthouse

Gastehuis in | De Aar, De AarNoord-Kaap
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Potties Guesthouse bied vars en jong verblyf in De Aar. Verblyf bestaan uit 8 kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Stay a Day Guest House

Gastehuis in | De Aar, De AarNoord-Kaap
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Stay a Day Guest House is in De Aar geleë. Rotskuns, museums, valskermsweef, staproetes en sterrekyk maak De Aar die ideale oornagbestemming...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 100 km van Britstown
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo geleë op die N10, ongeveer 10 km van De Aar af en 50 km vanaf Hanover. Die gasteplaas bied verblyf ...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Karoo Pomp

Gastehuis in | Vosburg, VosburgNoord-Kaap
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal as 'n oornagstop vir gast...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Britstown Gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker versameling van Gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Britstown akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Britstown akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte Gastehuise gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!