Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Wildsplase (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Broadway

4.7 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Broadway van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Broadway besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Broadway.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Broadway gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Broadway Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Broadway Gastehuise

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Broadway

Ibis lodge is in Durban-Noord en bied gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf met Duitse gasvryheid. Dié gastehuis is net 10 minute se ry vanaf Moses Mabhida-stadion, Kingspark-stadion en Durban se kus. Daar is 8 gast...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaard...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway

The Brother's Guest House is in die gesogte voorstad Durban-noord, een van die oudste buurte in Durban, en naby die stad se vernaamste besienswaardighede geleë. Die gastehuis is net 15 minute se ry vanaf die middes...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway

Old Mill Guest House is 'n B&B in Durban-Noord. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede. Old Mill Guest House beskik oor 7 kamers wat elkeen u...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway

Berkeley House bied gerieflike B&B-verblyf in Durban-noord, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 8 individueel versierde gastekamers met 'n Franse-platteland atmosfeer. Elke ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway

45 Broadway Lodge is ideaal geleë tussen Sentraal-Durban en Umhlanga Rocks. Ons bied akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers wat KwaZulu-Natal se Noordkus besoek. Al die eenhede het pragtige, ruim slaapkamers...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Broadway

Die 'Auberge Hollandaise' is ideaal in die kus-gedeelte van Durban-Noord geleë, en is 'n luukse 5-ster gastehuis wat op die veeleisende besigheidsmense en internasionale vakansiegangers gemik is. Oorvloedige gemak ...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Broadway

'n Hartlike en vriendelike verwelkoming wag op jou by ons gastehuis waar Annelie verheug sal wees om jou te groet. 'n Rustige nagrus en 'n heerlike ontbyt sal 'n goeie begin vir die dag wees. The Grange Guest House ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway

By Cozynest Guesthouse en Spa, net 30 minute se ry vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, wag 'n toevlugsoord van ontspanning en egte gasvryheid op jou. By ons sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Ons bie...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 16 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Broadway

Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 11)
Gastehuis in Durban Noord, Durban

Villa 93 is ’n selfsorghuis in Durban-Noord. Dis naby Virginia-strand, Durban Beachwood Buiteklub en ander besienswaardighede. Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan ’n groep van 11 gaste. Daar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Broadway gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Broadway akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Broadway akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]