Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bronkhorstspruit

4.2 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Bronkhorstspruit van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Bronkhorstspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Bronkhorstspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bronkhorstspruit gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bronkhorstspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bronkhorstspruit Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Welkom by Guesthouse@21. Ons is gerieflik geleë naby die N4 in Bronkhorstspruit en bied 6 gemaklike en suite-kamers in die stil area met veilige parkeerplek. Vier van die kamers het dubbel- of koningingrootte-bedd...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Monacco Guest House is 'n gastehuis naby die middel van Bronkhorstspruit, Gauteng. Buiten die verblyf, bied die gastehuis ook konferensiegeriewe, maaltye, middagete-kospakkies en onderdakparkeerplek in die omgewing ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Bronx Guest House is in Bronkhorstspruit en bied B&B en selfsorg-verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in verskeie kamers met lugversorging en privaat ingange gebied. Elke kamer het ‘n dubbe...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bronkhorstspruit

Zon-Onder Bed and Breakfast is in Bronkhorstspruit geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Ons bied verblyf in 'n keuse van 8 kamers. Elkeen van ons kamers het lugversorging, t...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Lil's Place is sedert 2007 'n gastehuis in Bronkhorstspruit wat in B&B-verblyf vir kort- en langtermyn. Die gastehuis het 'n lieflike, huislike atmosfeer wat gaste ontspanne en gemaklik sal laat voel. Elke kamer i...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cultura Park, Bronkhorstspruit

Kungwini Guest House is in Bronkhorstspruit net buite Pretoria geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is stapafstand van die Nan Hau Boediste-tempel af. Verblyf word in 1 presidensiële-suit...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmus, Bronkhorstspruit

Guest Villa Guesthouse bied gemaklike en gehalteverblyf in Bronkhorstpruit, Gauteng. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of as 'n oornagplekkie vir gaste wat na Mosambiek of die Krugerwildtuin reis. Die verbl...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bronkhorstspruit

Chukuru is net 4 km buite Bronkhorstspruit op 'n kleinhoewe wat aan Bronkhorstspruit-rivier grens. Op Chukuru Lodge akkommodeer ons gaste in groot, gemaklike, ruim grasdak-kamers met 'n en-suite badkamer, yskas en ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Bronkhorstspruit

Vanaf
R1 794
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Oxbow Country Estate bied gerieflike verblyf op 'n sjiek, plattelandse landgoed met 'n trou-venue en en geleenthede vir forelvisvang in Bronkhorstspruit, Gauteng aan die oewer van die Osspruitrivier. Hierdie oase we...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Diamantvallei Landgoed is op 'n kleinhoewe teen die hange van die 'n hoogveldvallei langs die N4 tussen Pretoria en Bronkhorstspruit. Dié gastehuis bied verblyf in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Sommige van die ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gauteng

Ouwerf Plaasstal is net 14 km buite Cullinan en bied gerieflike verblyf. Daar is 2 kamers en elke kamer het ‘n privaat ingang. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad. D...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Lieben Charm Guest Farm is sowat 15 min vanaf Pretoria en al die hoofweë geleë. Verblyf word in 5 kamers gebied wat in totaal slaapplek vir 11 gaste het. Die kamers het elk beddens, 'n en suite-badkamer met 'n st...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R375
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Die Boskombuis and Guest House is 'n lieflike kuierplek in Donkerhoek, Reyton, net 15 minute vanaf Pretoria. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en vriende. Daar is 6 chalets. Elke chalet het 1 slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Pearl Guest House lê 20 km oos van Pretoria naby die N4 in die rigting van die Krugerwildtuin en Mpumalanga. Ons is langs Donkerhoek geleë, naby Rayton en Cullinan aan die voorheuwels van die Magaliesberge op 'n 5...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Soetwaters Gastehuis is in Donkerhoek geleë en het 4 luukse gastekamers en 'n knus klipkothuisie aan die voet van 'n kliprandjie in die ooste van Pretoria. Elke gastekamer het 'n klein, privaat patio en ingang, ko...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Die Skaap Kraal Gastehuis is op 'n kleinhoewe oos van Pretoria in Gauteng geleë. Die bestuurderes, Eloise Marais, en haar man deel 'n passie vir boer. Saam het hulle 'n pragtige skaapplaas opgebou waar hulle topgeh...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Stille Eeden Country Venue is op 'n plaas tussen Delmas, Bronkhorstspruit en Witbank, sowat 10 km vanaf Kusile-kragstasie en Kendal-kragstasie geleë. Dié verblyf is ideaal vir kontrakwerkers. Die verblyf beskik o...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cullinan, Gauteng

Cheval Tachete is in die klein dorpie Cullinan geleë en bied gerieflike verblyf na aan trou-venues, die Cullinan Ghoflklub en Cullinan Myntoere. Verblyf word aangebied in 3 kamers: Clydesdale, Friesian en Appaloo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

The Cullinan Inn is 'n bekoorlike gastehuis in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos van Pretoria in Gauteng. Die dorp is bekend vir die Cullinan Diamantmyn. Daar is 'n verskeidenheid doendinge, soos warmlugballonvlug...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Dolphin Whisper Guest House and Spa belowe 'n unieke ervaring met 'n hartlike atmosfeer, topgehalte-kos en openhartige geselskap. Die gastehuis is in Cullinan geleë, 'n klein dorpie wat die perfekte wegbreekplek vi...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Bronkhorstspruit gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bronkhorstspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bronkhorstspruit akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za