Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bronkhorstspruit

4.2 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Bronkhorstspruit van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Bronkhorstspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bronkhorstspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bronkhorstspruit selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bronkhorstspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bronkhorstspruit Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit

Dam Adventure and Relax is in Kungwini Country Estate, sowat 700 m vanaf die Bronkhorstspruitdam geleë. Dam Adventure and Relax bied 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste in totaal. Die boonste woonstel beskik oor...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kungwini Country Estate, Bronkhorstspruit

Kungwini Country Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis op die Kungwini Country Estate op die oewer van die Bronkhorstspruitdam. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en dis ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bronkhorstspruit

Ranonkel Gastehuis is in Bronkhorstspruit geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Daar is 3 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is om jou wegbreek so gerieflik moontlik te maak. Die Luxury Suite het ’n dubb...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Aquavista Mountain Estate, Bronkhorstspruit

House on Bronkhorstspruit Dam is geleë in die Aquavista-landgoed. Aangesien dit minder as 500 meter van die dam af is, word jy bederf met rustigheid en panoramiese uitsigte. Die huis het 3 slaapkamers met balkonne...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Bronkhorstspruit

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gauteng

Hadeda Lodge en Jakkalsbessie Lodge is op 'n 1500 hektaar-wildplaas en is net 30 km buite die dorp, Bronkhorstspruit geleë. Die lodge het 'n lieflike uitsig op die Wilgerivier en hier kan mens heerlik kuier saam me...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Markon River Lodge is teen die ongerepte Wilgerivier geleë. Dié lodge is slegs 100 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Markon River Lodge bied verblyf in 'n reeks verskillende soorte eenhede. Tradisione...

10% af Laaste Kans!
VanafR2 000
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Stonechat Game Lodge is op 'n 1500 ha-wildsplaas geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die reservaat. Die plaas is 70 km buite Pretoria. Daar is 3 lodges wat individueel uitverhuur word naamlik Wag 'n Bietjie L...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rayton, Gauteng

Aloe Penny is 'n selfsorgtuin-eenheid in die klein dorp Rayton. Die dorp is 40 km oos van Pretoria en net 8 km van die N4 af. Dié woonstel beskik oor lugversorging, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het '...

Vanaf
R4 700
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Gauteng

Starry Night Farm is 'n kunstige selfsorgvakansie-plaashuis in die prentjiemooi heuwels en valleie van die Wilgerivier. Die vakansiehuis bied al die luukshede en geriewe van 'n huis wat beskikbaar is vir die ideale ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Gauteng

Angel's Rock is 'n geskiedkundige erfeniskothuis met slaapplek vir 5 in die Wilgerivier Bewarea. Die klipkothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solder het 'n dubbelbed ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Klipkop Lighthouse is in 'n natuurreservaat, 25 km oos vanaf Silver Lakes en 25 km suid vanaf Bronkhorstspruit geleë. Die reservaat bied 'n tuiste aand verskeie wild en is die ideale bestemming vir gaste op soek na...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Ezemvelo Nature Reserve bied selfsorg-chalets en is 'n uur en 20 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gedruis af. Die ve...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Donkerhoek, Pretoria

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers wat in die omtrek werk. Let asb. daarop dat daar ’n grondpad ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

The Corner Of is 'n knus ateljeewoonstel tussen die pers Jakarandabome in die strate van Cullinan se ou dorp. Dis die ideale verblyf en dorpie om van die stad te ontsnap en dis net 20 minute se ry vanaf Pretoria-Oos...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

117 on Oak is in Cullinan geleë, 30 km oos van Pretoria. Dié lieflike Victoriaanse huis uit die 1920's is in die bekende Jakaranda Oak-laan in Cullinan geleë. 117 on Oak beklemtoon die geskiedenis van voormalige ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Bronkhorstspruit selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bronkhorstspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bronkhorstspruit akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za