Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (4)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brooklyn

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Brooklyn van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Brooklyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Brooklyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brooklyn B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brooklyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brooklyn B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Brooklyn

Brooks Cottage Guest House bied B&B-verblyf en is ideaal geleë in Brooklyn, Pretoria. Dié gastehuis het 'n swembad buite, gratis WiFi en komplimentêre privaat parkeerplek. Brooks Cottage Guest House bestaan uit ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Brooklyn

Brooklyn Place Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Brooklyn met verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers. Die gastehuis is met 'n ouwêreldse, Engelse tema versier en die kamers beskik oor koninggrootte-beddens...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria SSB, Brooklyn

Brooks B&B is in Brooklyn in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Die verblyf bestaan uit 3 stylvolle slaapkamers met hoë plafonne en antieke houtvloe...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Brooklyn

DeVygeboom is 'n luukse B&B wat sentraal geleë is in die gegoede voorstad Brooklyn in Pretoria. Kom geniet 'n rustige tydjie in hierdie privaat B&B-plekkie met 1 slaapkamer. Die ruim kamer is met sorg versier en b...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Brooklyn

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Ben's Bed and Breakfast is in die pragtige Bailey's Muckleneuk-woonbuurt in Pretoria. Dié boetiek B&B bied verblyf in 3 individueel versierde kamers. Al die kamers het ingeboude kaste, tee- en koffiemaakgeriewe, ...

33% af Naweke!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood, Pretoria-Oos

Lynnwood View Bed & Breakfast is in die oostelike voorstad, Lynnwood. Staan op die balkon van een van ons ruim, volledig toegeruste kamers in Lynnwood en beleef die uitsonderlike voëllewe en die rus en vrede. Ons i...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieuw Muckleneuk, Nuwe Muckleneuk

Brooklyn Lodge is in die luukse sakebuurt, Brooklyn, in Pretoria geleë. Die Pretoria-treinstasie, Loftus Versfeld Stadion en 'n paar hospitale en privaat mediese geriewe is 5 km van dié lodge af. Die National Zool...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof, Pretoria

Lemon Lane Bed & Breakfast is geleë in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria waar die strate bewaar word deur die groot Jakarandabome en waar die klank van die verkeer kompeteer met die klank van die voëls. Lem...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Menlopark, Pretoria-Oos

Comfort Guest House bied gehalte-oornagverblyf in Menlo Park in Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens die talle boomlanings met ligpers bloeisels. Dié stil stad het verskeie natuurlike en kultu...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

B&B in Waterkloof is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse, moderne 3-ster akkommodasie wat sentraal is tot die sakekern en vermaak...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Brooklyn B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Brooklyn akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Brooklyn akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za