Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Brooklyn

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brooklyn bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 32 resensies.

Brooklyn

Rêves Guest House

"Loads of restaurants and shops. Austin Roberts Bird Park conveniently situated. Easy access in and out the area to freeway."

Brooklyn

Avalon Guest House

"Dit is baie naby aan die Universiteit van Pretoria en daar is baie restaurante en winkels in die omgewing."

Brooklyn

Chancellor's Court

"Baie naby alle ambassades, dit was die doel van my besoek."

Brooklyn

Brooklyn Guesthouses

"Doen so voort in lekker Afrikaans!"

Brooklyn

Kareeblom Guest House & Conference Centre

"Ons hou van Brooklyn, dis naby alles."

Brooklyn

279 on Brooks

"Ons hou van Brooklyn."

Brooklyn

Guesthouse @ 31 Murray

"Brooklyn is safe and beautiful."

Brooklyn

279 on Brooks

"Baie mooi deel van Pretoria."

Brooklyn

Guesthouse @ 31 Murray

"Baie sentraal geleë."

Brooklyn

Guesthouse @ 31 Murray

"Pragtige, boomryke woongebied."

Brooklyn

IQ Brooklyn

"Mooi voorstad en baie sentraal geleë. "

Brooklyn

Guesthouse @ 31 Murray

"Lekker woonbuurt met interessante restaurantjies en galerye."

Brooklyn

MiCasa SuCasa Manor

"Oulike area naby alles."

Brooklyn

MiCasa SuCasa Manor

"Veiligheid en veral na son onder verdag."

Brooklyn

About Guest Lodge

"Mens kan daar bly as jy Pretoria toe gaan, maar dis nie werklik 'n toeristebestemming nie."

Brooklyn

MiCasa SuCasa Manor

"Brooklyn is 'n pragtig en uiters sentraal geleë area wat aan al ons behoeftes voldoen het. Heerlike eet- en kuierplekkies."

Brooklyn

Bwelani Guest House & Self Catering

"Die Hazel Food Market is 'n moet om te gaan belewe."

Brooklyn

Osborne House

"Woongebied is veilig en naby aantreklikhede. Veral naby die universiteit."

Brooklyn

Osborne House

"Ons sal nie Brooklyn as 'n toerisme-attraksie reken nie, maar Brooklyn Mall 'n heerlike winkelsentrum met heerlike eetplekke."

Brooklyn

137 @ Murray Guest House

"Sentraal geleë in Pretoria."

Brooklyn

DeVygeboom B&B

"Brooklyn plaas mens vinnig binne bereik van hoofpaaie, die beste inkopiesentrums, ens. Baie lekker restourante."

Brooklyn

Bwelani Guest House & Self Catering

"Lovely area, close to pretty much everything you need/want."

Brooklyn

About Guest Lodge

"Die ligging is wonderlik."

Brooklyn

The Wardrobe Guest House

"Veilig en naby alles."

Brooklyn

DeVygeboom B&B

"Die hart van die stad."

Brooklyn

The Wardrobe Guest House

"Skoon, veilige area."

Brooklyn

Pebble Fountain

"Amazing suburb."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem