Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (5)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brooklyn

4.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Brooklyn van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Brooklyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Brooklyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brooklyn selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brooklyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brooklyn Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Brooklyn

Vintage on Brooklyn bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Die huis is naby talle winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge. Daar is 3 slaapkamers. 1 slaapkamer is en suite e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brooklyn

MiCasa SuCasa Manor is in 1935 gebou en in die hartjie van Brooklyn, Pretoria, geleë. Dié huis bied fantastiese verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die buurt is gewild vir boombelynde lanings en vriendel...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brooklyn

IQ Brooklyn is is ’n selfsorg-eenheid in ’n sekuriteitskompleks in Brooklyn, Pretoria. Die eenheid het 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 gaste het. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkame...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Brooklyn

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

3rd Street Cottage is in Menlopark in Pretoria geleë. Dié kothuis is in die tuin agter die hoofhuis geleë en het sy eie parkeerplek en binnehof met braaigeriewe. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Vintage on Main bied puik selfsorgverblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria. Dit is 'n ou huis wat netjies opgeknap is en daar is 3 kamers, elk met sy eie badkamer. Daar is ook 'n volledige woonstel met 1 slaap...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

Edison Corner Apartment is 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n residensiële perseel in Menlo Park, Pretoria geleë. Dié woonstel is ideaal geleë vir sakereisigers of vakansiegangers met vermaak en restaurante oo...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Lynnwood Lodge Gastehuis is 'n gerieflike woonstel vir 4 gaste in Lynnwood, Pretoria. Dié woonstel het 1 slaapkamer met 3 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n slaapbank in die leefarea en 'n matras i...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Touch of Class Villas bied langtermyn-selfsorgverblyf en bied veel meer as net 'n plek om jou kop neer te lê en maaltye voor te berei. Daar is aandag aan elke detail geskenk om te verseker dat gaste tuis voel tyden...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Bailey's @ 14D is in 'n lieflike boomryke area oorkant Magnoliadalpark in Muckleneuk geleë. Dit is op 'n privaat pad in 'n klein sekuriteitsarea. Verder is dit ook sentraal en bied maklike toegang tot die Universit...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Pretoria

L'Abri is 'n ruim en luukse selfsorg-eenheid in 'n tuin in 'n rustige en veilige beskut gedeelte van Waterkloof, Pretoria. Dit is naby die Universiteit van Pretoria, die Voortrekkermonument, Vryheidspark, Brooklyn M...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Brooklyn selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Brooklyn akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Brooklyn akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]