Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Stede
Oos-Londen (174)
Dorpe
Cintsa (20)
Glengariff (6)
Gonubie (54)
Haga-Haga (4)
King Williams Town (6)
Stutterheim (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (218)
B&Bs (53)
Wildsplase (8)
Hotelle (7)
Gastehuise (41)
Selfsorg-eenhede (109)

Resensies van Buffelstad

4.5 / 5  
volgens 443 resensies
Lees regte resensies van Buffelstad van 443 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffelstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Buffelstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelstad B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffalo City Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffelstad B&Bs

58 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Die kamers is ruim en gerieflik en ideaal vir enige besigheidsreisiger of vakansieganger. Sleepwell Bed and Breakfast is net ‘n kort entjie se ry van die strand...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend, Buffelstad

Reef View East London bied B&B-verblyf oorkant die Nahoon-rivier. Die gastehuis is ideaal geleë naby Nahoon-strand, restaurante en winkels. Akkommodasie by Reef View East London bestaan uit 3 kamers wat elkeen un...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R946
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Blue's Guest House bied B&B en is net 100 m van die Bonzabaai-strand in Oos-Londen geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met die mooiste see-uitsigte, na aan 'n verskeidenheid geriewe....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Kidd's Beach, Buffelstad

Coelacanth Guest House bied B&B-verblyf in Kidd's Beach, 28 km van Oos-Londen af. Die paaie is geteer en in 'n goeie toestand. Die kusdorpie, Kidd's Beach, is veilig en rustig en die gastehuis is naby die strand. D...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Buffelstad

Tidewaters River Lodge is langs die Gonubierivier in Gonubie geleë en dit is waarlik 'n voël- en natuurliefhebber se paradys. Die lodge fokus spesifiek op die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Dit is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Buffelstad

The Edge Boutique Bed & Breakfast is aan die oewer van die Gonubierivier geleë en dit spog met 'n rustieke, plantryke atmosfeer en tog is daar moderne dekor binne en buite. Gaste kan kies tussen die suite of gaste...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Kidd's Beach, Buffelstad

Breeze Inn Guesthouse is 'n idilliese bestemming vir 'n gesinsvakansie naby die strand. Dit is ook ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek. Nuttig ontbyt terwyl jy oor die see tuur en oorweeg of jy 'n entjie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

Riverview Guesthouse is in Beacon-baai in Oos-Londen geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Nahoonrivier. Die gastehuis is naby alle geriewe en verskeie fantastiese restaurante geleë. Daar is tans 4 luukse gas...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

A River Rest B&B is in die stil woonbuurt Beacon Bay geleë, en is na aan die plaaslike winkels, die strand en ander geriewe. Die B&B het 'n pragtige uitsig oor die rivier waar dit by die see invloei. A River Rest...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Stirling, Buffelstad

Pollock's B&B is in 1997 op die been gebring en is gerieflik geleë in die sentrale en veilige Baysville Uitbreiding, Oos-Londen. Die privaat en ruim en-suite kamers het elkeen 'n eie privaat ingang en tuin. Parke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Buffelstad B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Buffelstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Buffelstad akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za