Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Stede
Oos-Londen (174)
Dorpe
Cintsa (20)
Glengariff (6)
Gonubie (54)
Haga-Haga (4)
King Williams Town (6)
Stutterheim (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (218)
B&Bs (53)
Wildsplase (8)
Hotelle (7)
Gastehuise (41)
Selfsorg-eenhede (109)

Resensies van Buffelstad

4.5 / 5  
volgens 443 resensies
Lees regte resensies van Buffelstad van 443 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffelstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Buffelstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelstad hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffalo City Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffelstad Hotelle

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 065
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morganbaai, Buffelstad

Mitford Hotel is slegs ’n uur se ry vanaf Oos-Londen en is weggesteek in ’n hoekie paradys tussen majestueuse krans- en see-uitsigte. Die instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede, waarvan die meeste na di...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morganbaai, Buffelstad

Die gesinsvriendelike Morgan Bay Hotel bied gerieflike verblyf in ’n ontspanne seekantligging aan die Wildekus, net 45 minute se ry van Oos-Londen in die Oos-Kaap af. Die hotel skuil tussen ’n lang, ongerepte st...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Eagles Ridge Country House is in Stutterheim in die Oos-Kaap. Daar is plek vir 35 mense wat deel vir funksies of spesiale geleenthede. Dit spog met beeldskone tuine, uitsigte en 'n skitterende swembad. Daar is 12 r...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Hotel in Haga-Haga, Buffelstad

Haga Haga Hotel bied bed en ontbyt of selfsorgkamers en is in die bewarings-kusdorpie Haga-Haga geleë. Dié hotel is op die seefront en dus ideaal vir vakansie of ’n sakewegbreek. Verblyf by Haga Haga bestaan ui...

Vanaf
R949
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Ons is aan die voet van die Amtholeberge in Stutterheim geleë. The Manderson Hotel & Conference Centre is die perfekte bestemming vir 'n naweek-wegbreek en ons bied ook puik konferensiegeriewe. Die hotel bied 'n k...

Vanaf
R1 506
per nag, vir 2 mense
Hotel in Quigney Beach, Buffelstad

Premier Hotel East London ICC is in Oos-Londen op dei Esplanande geleë. Dié hotel het 'n luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan en dit is lekker naby al die aksie, so dit is ideaal vir vakansiegangers en sakelu...

Vanaf
R1 506
per nag, vir 2 mense
Hotel in Quigney Beach, Buffelstad

Premier Hotel Regent is 'n klassieke strandhotel, in Esplanade-rylaan in Oos-Londen. Die hotel is ideaal geleë by die toegangspoort tot die Sonskyn- en die Wildekus en is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Pre...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 267 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Buffelstad

Vanaf
R1 740
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildekus, Grens Area

Trennerys Hotel is in Qolora Mouth, net 'n klein entjie se ry noord van Oos-Londen geleë. Die hotel bied 'n ouwêreldse bekoring en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die skilderagtige, ongerepte Wildekus is die perfek...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hogsback, Amathole-distrik

Hogsback Inn is 'n hotel in die bekoorlike dorpie Hogsback in die Amathole-berge. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie of 'n sakereis, weg van die stad se gejaag. Akkommodasie by ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hogsback, Amathole-distrik

King's Lodge Hotel is 'n plattelandse hotel in die hartjie van die sonderlinge dorpie Hogsback. Dit bied gesellige, gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing. Die hotel maak voorsiening vir funksies soos troues en ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Buffelstad hotelle blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Buffelstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Buffelstad akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za