Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cacadu-distrik

4.4 / 5  
volgens 3053 resensies
Lees regte resensies van Cacadu-distrik van 3053 geverifieerde gaste.
Indien jy Cacadu-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Cacadu-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cacadu-distrik B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cacadu District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cacadu-distrik B&Bs

117 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Cacadu-distrik koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Cacadu-distrik

The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n stort, elektriese komberse, verwarmer, waaier, toiletwar...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Cacadu-distrik

Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet, besoek. Ons bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf, id...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Cacadu-distrik

Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Keiskama B&B is na aan Port Elizabeth se gewilde swemstrande, restaurante, win...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo, Cacadu-distrik

Kromrivier Farm Stays Bed & Breakfast is op 'n werkende plaas sowat 'n uur se ry vanaf Port Elizabeth op die N10 na Cradock. Die plaas grens aan die Addo Olifantpark in die Kromriviervallei. Verblyf is beskikbaar i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Cacadu-distrik

Rietjiesbos B&B bied gerieflike B&B-verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Verblyf word aangebied in 6 smaakvol versierde en suite-sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Cacadu-distrik

Soos wat uit ons naam afgelei kan word, is ons verblyf 'n spanpoging deur Beau and Imelda, om die beste moontlike diens aan ons gaste te bied en te verseker dat hulle hul verblyf sal onthou. Beau & I is in die hartj...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
B&B in Addo Elephant Park, Cacadu-distrik

De Old Drift B&B lê op 'n klein sitrusplaas net 'n entjie vanaf die Addo-olifant Nasionale Park. Die plaas is 'n rustige toevlugsoord waar gaste gulhartige Oos-Kaapse gasvryheid eerstehands sal ervaar. Daar is ook ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Bluewater Bay, Cacadu-distrik

Aquadel het 3 luukse kamers met kwaliteit beddegoed in 'n goed versorgde, pragtige tuin. Alle kamers word daagliks gediens met komplimentêre vars koffie, tee, suiker, melk en vars handdoeke. Die eenheid het sy ei...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms, Cacadu-distrik

Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en gebou op 'n privaat wildreservaat op die oewer van die Coega-rivier, net 200 m van die R75 af onde...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Cacadu-distrik

50 College Drive B&B is 'n topgehalte-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied B&B- of selfsorgverblyf in die luukse, sentrale woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth. 50 College Drive B&B bied verblyf i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cacadu Distrik B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Cacadu Distrik akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cacadu Distrik akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za