Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Cacadu-distrik

4.4 / 5  
volgens 2906 resensies
Lees regte resensies van Cacadu-distrik van 2906 geverifieerde gaste.
Indien jy Cacadu-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Cacadu-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cacadu-distrik gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cacadu District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cacadu-distrik Gastehuise

243 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Cacadu-distrik

African Aquila Self-Catering is vernoem na die majestueuse African Eagle en is in die pragtige tuinwoonbuurt genaamd Walmer in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf naby strande, wink...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Cacadu-distrik

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls...

20% af Winteraanbod!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Cacadu-distrik

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 350
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Cacadu-distrik

Sea Otters Lodge is in Kinibaai in Port Elizabeth geleë. Dié lodge bied verblyf met 'n see-uitsig en direkte toegang tot die strand. Seefront Otters Lodge het kamers wat na die see front en daar is braaigeriewe o...

15% af Aanbod!
VanafR990
R842
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Cacadu-distrik

Admiral's Lodge is in Port Elizabeth se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede. Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het gemaklike be...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Port Elizabeth, Cacadu-distrik

The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis sowat 7 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningin...

35% af Aanbod!
VanafR750
R488
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kabeljous, Cacadu-distrik

Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousriviermond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë. Dio Dell'Amore het 8 ruim en suite-kamers met luuk...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Cacadu-distrik

Aloma House is 'n juweel van 'n gastehuis in 'n stil, veilige area in die pragtige Somerset-Oos. Die personeel bied hartlike gasvryheid, asook skoon, vars en ruim kamers. Verblyf word gebied in 7 kamers. Elke kamer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Cacadu-distrik

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Cacadu-distrik

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cacadu Distrik gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Cacadu Distrik akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cacadu Distrik akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]