Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Caledon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Caledon akkommodasie
30 lekke plekke om te bly
Kelkiewyn Guesthouse bied gerieflike en bekostigbare verblyf sonder fieterjasies in 'n Victoriaanse huis met 'n ryk...
Ammabed Accommodation is in die stil dorpie Caledon in die Overberg geleë. Die perseel is net 11 km van One Heaven ...
Die Pienk Deur is 'n ruim oornagkamer met 'n gedeelde ingang in die eienaar se huis in Caledon. Dis 'n sentrale oor...
Swartberg Gastehuis is sentraal in Caledon in die Overberg geleë en is die ideale oornagplek vir gaste wat die omge...
Little Lotta Cottage is in Caledon, in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is ideaal vir besoekers wat die omge...
Prince Alfreds is 'n selfsorgeenheid in Caledon, wat vas is aan die eienaar se hoofhuis, maar 'n privaat ingang het...
Protea Cottage is in Caledon geleë en bied uitstekende waarde vir geld met verblyf in 'n privaat huis op 'n privaat...
Leeuwenhof Gastehuis is in Caledon wat veral bekend is vir sy warmwaterbronne. Jy kan deur die natuurreservaat stap...
Town and Country bied selfsorgverblyf met 'n bekoorlike, plattelandse atmosfeer in Caledon. Daar is ook verskeie pl...
De Hoekhuys is 'n selfsorghuis vir 8 tot 10 gaste in Caledon en is 101 jaar terug gebou. Dit word deur 'n familie b...