Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (3)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Caledon

4.1 / 5  
volgens 84 resensies
Lees regte resensies van Caledon van 84 geverifieerde gaste.
Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Caledon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Caledon Gastehuise

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Swartberg Gastehuis is sentraal in Caledon in die Overberg geleë en is die ideale oornagplek vir gaste wat die omgewing wil verken. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie venues geleë, wat dit ideaal maak vir t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Leeuwenhof Gastehuis is in Caledon wat veral bekend is vir sy warmwaterbronne. Jy kan deur die natuurreservaat stap om die inheemse fynbos, inheemse bome, oorvloedige voëllewe en blomme te ervaar en sommer terselfd...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Zamar Gastehuis is in die rustige buurt van Tuinsig in Caledon geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Dié gastehuis het 2 stylvolle kamer met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n yskassie, mikr...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

The Robin Cottage is on Caledon in die Wes-Kaap geleë. Dié area is bekend vir sy pragtige roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Caledon Museum, die Caledon Casino, en SA Forest Adventure...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

The Vintage Crane Guest House bied gastekamers in Caledon in die hartjie van die Overberg. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat die dorp en die omgewing wil verken. Verblyf by The Vintage Crane Guest House beski...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

Burlamien Blyplek bied privaat gehalte-verblyf in Caledon. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, diegene wat by familie kom kuier of op soek is na oornagverblyf. Daar is slaapplek vir 4, 2 volwassenes en 2 ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

Oppistoepie Guest House is langs 'n miniraalryk warmwaterbron in Caledon in die Overberg geleë en is 100 km oos van Kaapstad. Verblyf word gebied in 4 kamers in die gastehuis en 2 hutte buite. Die kamers deel DStv...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Zooop Guest House is in 'n rustige deel van Caledon geleë, en bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-tuinkothuis in die middel van 'n organiese groentetuin. Die gastehuis bied 'n gerieflike en skoon omgewing vir...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Caledon

Caledon Grace is 'n pragtige gastehuis in Caledon, 'n bekoorlike dorpie met die Swartberge as agtergrond. Die dorpie word geken aan die garsvelde en koring en is die ysterryke water van die warmwaterbronne se tuiste...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon

Caledon Lê Plekkie is 'n gerieflike tuinwoonstel/gastekamer apart van die woonhuis en heeltemal privaat met 'n lekker kuierstoep wat uitkyk oor 'n klein tuintjie. Daar is 'n koffie- en teemaakgeriewe en beskuit in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Caledon gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Caledon akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Caledon akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]