Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (2)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Caledon

4.1 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Caledon van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Caledon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Caledon Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 50 km vanaf Caledon

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Brown Jug Guest House is in Eastcliff, Hermanus. Dié gastehuis is ideaal geleë naby Hermanus se restaurante, winkelsentrums en die bekende plekke om die walvisse dop te hou in die walvisseisoen. Die inwonende hond...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

Eudaimonia is in 'n rustige woonbuurt in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die prentjiemooi dorpie word gekenmerk deur sy pragtige tuine, grasdak-kothuise en gerestoureerde histo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

Ella's is 'n stukkie paradys sowat 1 km van Greyton se middedorp af. Dit is naby die natuurreservaat en die beginpunt van die Boesmanskloofroete na McGregor. Stap of ry fiets en beleef só die natuur net 'n klipgooi...

Vanaf
R2 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grabouw, Wes-Kaap

Akkommodasie met ontbyt en aandete is beskikbaar as 'n selfsorg-opsie. Vir diegene wat vir besigheid reis, alle kamers het M-Net en WiFi. Die hoofhuis het 3 dubbelkamers insluitende 'n suite. 'n Aparte kothuis langs...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

The Vishuis is 'n gerestoureerde visserskothuis wat een van die erfenisgeboue in Hermanus is. Dit is in die hartjie van die ou dorp, net bo The Old Harbour in die middedorp geleë. Die gastehuis is stylvol versier m...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

TwentyFour17 Inn is 'n gastehuis wat ontbytkoepons bied in Hermanus se middedorp. Hierdie gastehuis is naby verskeie ontspanningsgeriewe en gewilde walviskykplekke rondom die dorp geleë. Verblyf word gebied in 5 k...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Harmony Place bied oornagverblyf in 'n deel van die eienaar se huis en is in Hermanus. Dié ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 2 sitplek...

Vanaf
R2 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

La Fontaine is 'n luukse wegbreekplek - ideaal vir ontspanning, 'n gholf-vakansie, romantiese wegbreek of 'n walviskyk-vakansie in Hermanus. La Fontaine is nie 'n hotel nie, dit bied aan gaste 'n tuiste weg van die ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Pelagus Guest House is in die prentjiemooi Hermanus geleë, wat wêreldbekend is vir walviskyk en ongelooflike sonsondergange. Hierdie gastehuis bied alle geriewe vir die ideale vakansie. Ons ligging, styl en toewy...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Aloe House is sentraal geleë in Hermanus en dis net 4 minute se stap van die middedorp, verskeie restaurante, winkels en die kranspaadjies waar mens kan walviskyk af. Aloe House het 4 luukse suites wat oor die son...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Caledon gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Caledon akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Caledon akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]