Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (2)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Caledon

4.1 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Caledon van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Caledon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Caledon Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 50 km vanaf Caledon

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Annamarie en David, die eienaars en bestuurders van The Potting Shed Guest House, verwelkom jou. Hier sal jy persoonlike diens ervaar in die sonderlinge dorp, Hermanus, net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale L...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Sixteen Guest House on Main is sentraal geleë, net 5 minute se stap vanaf die middedorp, restaurante, winkels en kranspaadjies waar jy na die walvisse kan kyk. Geniet 'n unieke maaltyd-van-die-dag vir ontbyt op ver...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Boutique Guest House is 'n luukse B&B wat superieure verblyf in Hermanus bied. Jy kan sommer sien hoe die walvisse in die baai baljaar vanuit ons indrukwekkende suites met hul uitsigte oor die see. Die gast...

Vanaf
R2 040
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

7 on Marine is 'n gesofistikeerde, moderne gastehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se Suidkus. Dit is baie bekend vir die fantastiese walviskykgeleenthede van die land af en per boot. Die ski...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Norfolk Guest House bied gastekamersen is in Westcliff, Hermanus geleë. Dié perseel is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede asook gewilde plekke om walvisse te gaan kyk. Norfolk Guest House het 4 kamers...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Guest Rooms het gerieflike gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk en is ideaal vir vakansieganger of reisigers op pad na hul eindbestemming. Die verblyf word in 6 lieflike kamers gebied wat elk na...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

The Gables Guest House bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike kusdorp Hermanus geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die middedor...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Penguino is 'n gesinsgedrewe gastehuis in die hartjie van Hermanus se kranspadjies en net 7 minute se stap na die dorpskern toe. Ons kon nie vir 'n beter ligging gevra het nie. Die gastehuis is naby aan restaurante,...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

The Oaks Estate is 'n historiese Kaap-Hollandse plaas wat knus aan die voet van die Sonderendberge lê, net 10 km buite Greyton in die Overberg. Die plaas behoort aan die Ehlers-familie wat met bees en vrugte boer. ...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

On The Cliff Guest House is 'n luukse 4-ster gastehuis met akkommodasie langs die see in Hermanus. Al die kamers spog met panoramiese see-uitsigte en privaat balkonne of stoepe wat ideaal is vir walviskyk. Daar is '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Caledon gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Caledon akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Caledon akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]