Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (3)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Caledon

4.1 / 5  
volgens 84 resensies
Lees regte resensies van Caledon van 84 geverifieerde gaste.
Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Caledon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Caledon Selfsorg-eenhede

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon

Little Lotta Cottage is in Caledon, in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is ideaal vir besoekers wat die omgewing wil verken of net 'n bietjie wil ontspan. Ons bied aangename verblyf vir oordeelkundige reisig...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Caledon

Protea Cottage is in Caledon geleë en bied uitstekende waarde vir geld met verblyf in 'n privaat huis op 'n privaat erf. Die huisie is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit bied maklike toeg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Caledon

Ammabed Accommodation is in die stil dorpie Caledon in die Overberg geleë. Die perseel is net 11 km van One Heaven and Earth en 5,3 km van The Wood-funksielokaal af. Verblyf word in 2 elegant versierde kamers aang...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon

Town and Country bied selfsorgverblyf met 'n bekoorlike, plattelandse atmosfeer in Caledon. Daar is ook verskeie plaasdiere op die perseel waarna gaste kan gaan kyk. Daar is 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 g...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Caledon

Kelkiewyn Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n Victoriaanse huis met 'n ryk geskiedenis en bekoring. Dié gastehuis is sentraal geleë in Caledon en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word ...

20% af Laaste Kans!
VanafR850
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon

Die Pastorie is 'n lieflike, ruim selfsorg-eenheid in Caledon en bied 'n pragtige uitsig op die Swartberg- en Overberg-heuwels. Let wel dat die eenheid met sy eie ingang op die boonste verdieping is en dat die eiena...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Caledon

De Hoekhuys is 'n selfsorghuis vir 10 gaste in Caledon en is meer as 98 jaar terug gebou. Dit word deur 'n familie besit. Dié huis is ideaal vir families of vriende en het sy oorspronklike houtvloere en hoë plafo...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Caledon

Die Huisie is in Caledon en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, oornaggaste of familie-besoekers. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Dié woonstel het 2 slaapkamers e...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Caledon

Kemi Country Cottage is 'n pragtige selfsorg-kothuis met 'n oopplan-uitleg in 'n stil doodloopstraat in Caledon. Dis sowat 1,2 km vanaf die middedorp. Kemi Country Cottage is die ideale verblyf vir gaste wat 'n trou...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Caledon

Nerina Selfsorg is sentraal geleë in Caledon in die Overberg, net 110 km van Kaapstad af. Dié rustige verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of as oornagplek. Daar is 2 eenhede - 'n woonstel met 2 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Caledon selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Caledon akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Caledon akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]