Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Calvinia

4.1 / 5  
volgens 218 resensies
Lees regte resensies van Calvinia van 218 geverifieerde gaste.
Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Calvinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calvinia B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
B&B in Calvinia

Katryns bied bekoorlike B&B-verblyf in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid en heerlike etes kan geniet. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis het 8 gastekamers wat elk '...

Vanaf
R700
per nag, vir 1
B&B in Calvinia

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge. Die verblyf bestaan uit ruim en privaat akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Geriewe in...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 28 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Calvinia

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Noord-Kaap

Boereplaas is naby Nieuwoudtville geleë en bied die ideale verblyf vir natuurliefhebbers. Daar is 3 eenhede om van te kies, waarvan 2 B&B-kamers is en dan 1 selfsorg-eenheid. Die Boereplaas-kamer is geskik vir...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop is in Nieuwoudtville in die Namakwa-distrik. Dié gastehuis is 4,8 km van Hantam Nasionale Botaniese Tuin en 6,3 km van Nieuwoudtville Blomreservaat af. Die gastehuis bied verblyf in 'n elegante kamer ...


B&Bs binne 200 km vanaf Calvinia

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Clanwilliam, Sederberg

Vredeoord Guest Farm is geleë aan die voet van die Cederberge, een van die Wes-Kaap se grootste geheime. Vredeoord Guest Farm is ook 'n werkende sitrusplaas en gaste is welkom om gedurende oesseisoen deur die boord...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Clanwilliam, Sederberg

Clan Court is 'n bekoorlik gastehuis in die oulike dorpie Clanwilliam teen die voet van die Sederberge. Die huis is sentraal naby restaurante, winkelsentrums en die sakedistrik geleë. Die gastehuis bied slaapplek ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Brandvlei, Noord-Kaap

Steenbok Gastehuis is die ideale oorslaapplek vir gaste wat op pad is na die noorde of die suide. Dit is 150 km van Calvinia in die suide af en 150 km van Kenhardt in die noorde af, so dis die ideale oornagplek. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sutherland, Noord-Kaap

Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad. Verblyf by Primrose Cottage ...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Welkom by die Calvinia B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Calvinia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Calvinia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]