Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Calvinia

4.1 / 5  
volgens 228 resensies
Lees regte resensies van Calvinia van 228 geverifieerde gaste.
Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Calvinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calvinia Gastehuise

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia

Carmel Villa is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadslewe of onderweg is na die Kgalagadi. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-dubbelkamers en ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia

Die Blou Nartjie is 'n gastehuis en restaurant in die Hantam-dorpie Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pa na die Kgalagadi. Die gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers sowel ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis bied smaakvolle, gerieflike verblyf in Calvinia. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met meubels, linne en handdoeke, 'n elektriese kombers, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale wat al...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gastehuis word sterk deur die AA aanbeveel en het 'n 3-ster-gradering as 'n B&B- en selfsorg-instansie v...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia

Calvinia Guesthouse is in die hartjie van die Hantam in Calvinia geleë. Ons bied selfsorgkamers en kamers op 'n B&B-basis aan. Dit is die ideale oorstopplek vir gaste wat op pad is na Upington of Kaapstad. Die dub...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia

Accredo Guesthouse is in Calvinia geleë. Dié gastehuis het 2 kamers met lugversorging en koningingrootte-beddens. As net 1 kamer bespreek word, kan die res van die huis nie bespreek word nie om privaatheid te ver...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia

Accredo Guesthouse 2 is 'n gastehuis met 3 slaapkamers in Calvinia. Elke kamer het 'n dubbelbed of enkelbeddens en sommige kamers het lugversorging, terwyl die ander waaiers het. Die kamers deel 'n badkamer. Handdo...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaasgeboue wat meer as 100 jaar oud is, is pragtig gerestoureer tot 'n g...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia

Die Dorphuis is in die Hantam-dorpie, Calvinia geleë. Dis halfpad tussen Kaapstad en Upington, onderweg na die Kgalagadi. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, en gesinne. Die Dorphuis bied 1...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia

Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis. Die gastehuis het 4 en suite-kamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het ...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 29 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Calvinia gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Calvinia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Calvinia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za