LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Calvinia
4.2/5
volgens 431 resensies

Lees regte resensies van Calvinia van 431 geverifieerde gaste

Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Selfsorg-eenhede in Calvinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia Selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calvinia Selfsorg-eenhede

13 uit 24 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Selfsorg-eenhede









Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense

Calvinia Magic Garden bied 'n ontspanne omgewing in Calvinia, sowat halfpad tussen Kaapstad en Upington. Die instansie is 'n uitbreiding en ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense

Tarantula voorsien gerieflike verblyf in 2 volledig gemeubileerde eenhede in die buitewyke van Calvinia wat stapafstand van die middedorp af...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense

Klipwerf bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington. Dit is ideaal vir 'n gesi...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Rebunie Selfsorg is in Calvinia geleë en is ideaal vir gaste wat wil rus en oorslaap op pad na hul bestemmings. Rebunie het 3 eenhede in 1 ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense

Die Lemoenhuis is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Calvinia geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense

Donkieshoek is 'n kleinhoewel in Calvinia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendin...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 900
per nag, vir 10 mense

Handvol Gruis Gastehuis is 'n pas opgeknapte plaashuis net 44 km buite Calvinia. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil ontsnap va...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense

Hantamland is ’n unieke selfsorgeenheid op die majestieuse Hantamberge, 57,7 km vanaf Calvinia. Die huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Oriebruggie is 'n selfsorgeenheid in Calvinia, 'n sonderlinge Karoodorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington. Dié dorp bied verskeie intere...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is byna halfpad tussen Kaapst...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Calvinia Selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van Selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Calvinia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Calvinia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste Selfsorg-eenhede gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem