Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Calvinia

4.2 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Calvinia van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Calvinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calvinia Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Calvinia

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville is 4 km van Nieuwoudtville af. Dis op 'n bekende, geskiedkundige skaapplaas geleë. Daar is 11 huise in 'n plaashuis-styl met slaapplek vir 2 tot 7 elk. Al die hui...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin is 'n knus selfsorg-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n plaas 3 km vanaf Nieuwoudtville. Dié grasdak-kothuis het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Beddegoe...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Kromvlei Guest House is in die Bokkeveld naby Niewoudtville op die Kromvlei-plaas geleë. Dié gastehuis skuil aan die rant van die vlei en bied asemrownde uitsigte oor die Bokkeveld-platorand in die rigting van die...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Oude Kothuis is naby Williston en bied plaasverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Die verblyf beskik oor 3 rondawels en 'n slaapkamer wat semi-apart is. Elke rondawel het 2 enkelbeddens wat op versoek in 1 bed omsk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

Rosavilla Guest House is op 'n plaas 68 km vanaf Sutherland op die R354 op pad na Calvinia en 15 km van Middelpos af. Hier kan gaste tipiese Karoo-gasvryheid tussen die koppies geniet. Die houthuis beskik oor 4 sl...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lankverwacht Guestfarm & Campsite bied gasteverblyf en kampeerplek op 'n 800 ha-plaas 20 km van Vanrhynsdorp af. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad. Verblyf by Lankver...

Vanaf
R2 579
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Varschfontein Cottage is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die Ooste...

Vanaf
R1 773
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Elandsberg Wilderness Camp is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap-provinsie met die Roggeveld-platora...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Vrede Plaas is 'n bekoorlike plaashuis op 'n Karoo-plaas tussen Calvinia en Williston. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vreedsame plaaswegbreek. Dié plaashuis beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is s...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Die vierde generasie Nels verwelkom jou met ope arms én harte by Holhoed Overnight Accommodation! Adriaan en Michelle Nel, jou gasheer en gasvrou deel hierdie luisterryke stukkie Karoo met hul kinders, Neels en Mad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Calvinia selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Calvinia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Calvinia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za