Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Calvinia

4.2 / 5  
volgens 240 resensies
Lees regte resensies van Calvinia van 240 geverifieerde gaste.
Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Calvinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calvinia Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 200 km vanaf Calvinia

Vanaf
R676
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Haus Muller bied selfsorgverblyf in Clanwilliam, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Cederberge. Die dorpie is bekend vir sy rooibosteeplantasies en die Clanwilliam Dam wat ideaal is vir verskeie watersportsoo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Daisy Cottage is 'n lieflike grasdak-kothuis in Clanwilliam. Dit is gerieflik geleë en stapafstand van die middedorp en eetplekke af. Die kothuis is goed toegerus en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n lieflik...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Bergsig 2A is in 'n stil buurt van Clanwilliam, 'n dorpie wat skuil aan die voet van die Sederbergreeks, geleë. Dié dorp is aan die oewer van die Olifantsrivier en bekend vir sy kultivar van rooibostee, asook die ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Mad Mongoose bied gerieflike, vars selfsorg-verblyf in 2 gemeubileerde eenhede in 'n stil woonbuurt, net 500 m van Clanwilliam en 2 km van Clanwilliam-dam af. Daar is 2 eenhede met lugversorging en aparte ingange ...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Lilybet bied selfsorg-suites in die prentjiemooi dorpie, Clanwilliam. Die huis is na aan die Bushmans Kloof Wilderness Reserve and Wellness Retreat, die Ramskop Natuurreservaat, Rooibostee Huis, die Clanwilliamdam, ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Rosenhof bied privaat selfsorgverblyf op 'n plaas-tipe erf in die hartjie van Clanwilliam, lekker naby al die geriewe. Dit is nie 'n vakansie-oord nie. Verblyf word in 4 eenhede met slaapplek vir 10 gaste aangebied...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Clanmurray is geleë in Clanwilliam, 'n betowerende klein dorpie waar families kwaliteittyd saam kan bestee en aan 'n verskeidenheid doendinge kan deelneem. Daar is werklik iets vir almal, van varswater-ski en visva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Madeliefie Oornag Akkommodasie is in die stil en prentjiemooi dorp Clanwilliam. Dié eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Die Tuis Huis is in die middedorp van Clanwilliam in die sitrusvallei geleë en is loopafstand vanaf al die bekoorlike en elegante geriewe wat dié omgewing bied. Uitgestrekte berg-uitsigte en 'n mooi tuin omring ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR995
R896
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Leipoldt Accommodation bied luukse selfsorg-verblyf in Clanwilliam aan die voet van die Sederberge. Die eenheid is ideaal vir 4 volwassenes en 'n kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer wat gedeel word, 2 l...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Calvinia selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Calvinia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Calvinia akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za