Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Calypso Beach

4.7 / 5  
volgens 76 resensies
Lees regte resensies van Calypso Beach van 76 geverifieerde gaste.
Indien jy Calypso Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Calypso Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calypso Beach B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calypso Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calypso Beach B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Calypso Beach

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Wees gerus by Pikkie Kothuis sal gaste 'n baie gerieflike en ontspanne kuier geniet in Saldanhabaai - die beste plek in die Weskus? Kom kuier en sien self ... Die stuk land waarop die oorspronklike kothuis gebou w...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Weskus, Wes-Kaap

Juffroushoogte is 'n toevlugsoord vir reisigers sedert 1902. Hierdie gasteplaas word beskou as die mees sentrale akkommodasie vir sake- en vakansiereisigers wat die Weskus wil verken. Ons het verskillende akkommoda...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Abalone Guest House is die perfekte plek om heen te vlug indien jy wil wegbreek van die gejaag en geraas van die stadslewe, en die luuksheid van kalmte en rustigheid wil kom geniet. Dis geleë in Jakobsbaai aan di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
B&B in Paternoster, Weskus

Hoekie B&B is in die styl van 'n tipiese vissershuisie gebou en is slegs sowat 20 meter vanaf die hoofstrand in Paternoster geleë. Hoekie B&B bied 'n stil en rustige wegbreekplek en heerlike ontbyt. Kom sit op die ...

Vanaf
R935
per nag (plek vir 2)
B&B in Paternoster, Weskus

Paters Haven is in Bekbaai, aan die suidekant van Paternoster, geleë. Die gebied het 'n strand wat geskei is van Paternoster se hoofstrand. Dis stapafstand vanaf die besige ingang van die dorp en die meerderheid va...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Paternoster, Weskus

Smugglers' Cottage bied verblyf in die stil dorpie, Paternoster. Die eenheid is 80 m vanaf die strandfront. Dié huis het verskillende verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers wat elegant versier is. Elke kamer het ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Paternoster, Weskus

Ah! Guest House bied B&B in Paternoster - ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die strand en ander trekpleisters aan die Weskus. Daar is 4 stylvolle kamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Paternoster, Weskus

Deja-Vu bied B&B-verblyf reg op die strand en het 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die son wat oor die oseaan sak van die voorstoep af of van die balkon in die kamer af. Deja-Vu is in Mosselbank, Paternoster ge...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Owen, Velddrif

Ons almal het nou en dan nodig om uit die stad te vlug en van die daaglikse stres te ontsnap. Le Marina is die ideale plek om presies dit te kan doen. Die oomblik wat jy deur Admiraal-eiland se hekke ry, sal jy die ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Paternoster, Weskus

Linhof Boutique Guest House bied B&B-verblyf en dit is aan die seekant van Paternoster geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat 'n basis soek vanwaar hulle die dorp en omliggende besienswaardighede kan verken. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za