Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Calypso Beach

4.7 / 5  
volgens 76 resensies
Lees regte resensies van Calypso Beach van 76 geverifieerde gaste.
Indien jy Calypso Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Calypso Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calypso Beach B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calypso Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calypso Beach B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Calypso Beach

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
B&B in Darling, Weskus

Just Darling Bed & Braai is in die bekoorlike dorpie, Darling geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Dié selfsorgkothuis is versier in 'n plattelandse styl en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkame...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Weskus

Strathnaver Cottage is 'n bekoorlike B&B op die eienaar se perseel in Darling in die Wes-Kaap. Dis perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, naby verskeie doendin...

25% af Aanbod!
VanafR900
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Weskus

Dit is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse woonhuis en een van die eerste huise gebou in Darling (1890). Akkommodasie bestaan uit 3 en suite-dubbelkamers - 2 met enkelbeddens en 1 met 'n dubbelbed. Al 3 slaapkam...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Darling, Weskus

Elly's Place bied gerieflike verblyf met 'n tikkie Nederlands in die plattelandse dorpie, Darling. Dié bekoorlike dorpie is tussen wingerde en goue koringvelde geleë. Ons bied 'n dubbelkamer met 'n koningingroott...


B&Bs binne 100 km vanaf Calypso Beach

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Aurora, Weskus

Lizingi Lodge B&B is in Aurora, 'n dorpie aan die Weskus, sowat 43 km noordwes van Piketberg en 29 km suid van Redelinghuys. Die instansie bied plattelandse gasvryheid en persoonlike aandag aan al ons gaste. Die ga...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Moorreesburg, Wes-Kaap

Die Hut is op die plaas met die naam Ebenhaezer in Moorreesburg geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing met lowerryke, groen grasperke, plaasdiere en 'n olyfboord. Die Hut is gerieflik naby die ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Moorreesburg, Wes-Kaap

Oppie Koppie BnB is in Moorreesburg langs die N7 geleë. Dié dorpie is bekend vir sy vriendelike mense, vreedsame plattelandse atmosfeer, stilte en rustigheid. Dis sowat 100 km noord van Kaapstad in die Swartland. ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury, Wes-Kaap

Tolkabos B&B - daar's geen beter plek om te rus en herlaai nie! Dié plaas is in die Groenrivier Private Landgoed in die hartjie van die Swartland geleë. Verwag 'n warm en verwelkomende plaasverblyf met Karel en J...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury, Wes-Kaap

Môreson Farm bied B&B-verblyf op 'n werkende plaas in privaat besit, 10 km van Malmesbury af. Dié gastehuis bied tradisionele plaasverblyf, weg van die stadsgewoel. Môreson het 4 slaapkamers wat smaakvol versier...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury, Wes-Kaap

Malmesbury Guesthouse is in Malmesbury geleë en bied B&B-verblyf in 'n stylvolle en rustige area. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland geleë en is met pragtige bergreekse en graanlanderye omring. Die ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za