Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Calypso Beach

4.7 / 5  
volgens 76 resensies
Lees regte resensies van Calypso Beach van 76 geverifieerde gaste.
Indien jy Calypso Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Calypso Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calypso Beach gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calypso Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calypso Beach Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge reg teen die Langebaan-strandmeer geleë - 'n uiters gesogte ligging! Met net 'n plankpaadjie as grens tussen jou en die see en 'n paar houttrappies tot by die strandmeer met pragtige skulpies w...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 24 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Calypso Beach

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mykonos, Langebaan

Sunny West Coast Living bied verblyf in 'n gastekamer in die eienaar se huis in Langebaan. Dié eiendom is ideaal geleë naby Laguna Mall, Mykonos Casino en die strand. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat bad...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Langebaan Country Estate

Golfers Retreat is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die agste skoonveld in Langebaan Country Estate geleë is. B&B- en selfsorgverblyf is beskikbaar. Langebaan Country Estate het 'n Gary Player-g...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R476
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Longacres Country Landgoed, Langebaan

The Quiver Tree is op 'n kleinhoewe wat 5 hektaar beslaan en bied 'n uitsig op die Cederberge en die Weskus-strandveld. Die verblyf is ideaal vir paartjies op soek is na 'n ontspanne wegbreek, daarom word geen kinde...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Langebaan, Country Club

The Waves is perfek geleë vir 'n rustige kusvakansie en is ideaal vir paartjies of groepe wat graag die prentjiemooi dorpie Langebaan wil besoek. Die verblyf is net 'n kort entjie van die vernaamste strande in die ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Holiday Guest House Langebaan is ons 4-ster-onderneming in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenhede. Hier kan jy heeltemal ontspan gedurende jou besoek aan Langebaan. Verlustig jouself in di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Living@Large is 'n gastehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en Langebaan is die ideale basis waarvandaan jy die Weskus en al die besienswaardighe...

15% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

WestBed bied gerieflike oornagverblyf op die eienaars se perseel in Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en sy besienswaardighede kan verken. Dié eenheid bied sla...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Kleine Aussicht bied gehalteverblyf in Langebaan en is op die Longacre Landgoed geleë met 'n uitsig oor die omgewing en 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 1 eenheid met slaapplek vir 2. Die Liebe-suite, wat liefd...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Weskus

High Palms is 'n verwelkomende gastehuis in Langebaan. Die gastehuis is naby 'n strand vir vlieërplankry en seilplankry en dit is ideaal vir watersportentoesiaste. Alle gaste is welkom, van rolbalspelers tot voëlk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za