Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Calypso Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calypso Beach bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 82 resensies.

Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge

"Dit voel of jy op jou eie private strand is, heerlik."

Calypso Beach

West Coast Life Lodges

"Veilig en idillies."

Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge

"Love the wooden boardwalk down along the beach."

Calypso Beach

1000 Dae

"Sal baie graag teruggaan Calypso Beach toe."

Calypso Beach

West Coast Life Lodges

"Dis perfek vir families met jong kinders. Lekker restaurante toeganglik van die strand af met lekker speelarea. Die see is ook nie koud nie, want die lagoon water meng met die seewater wat dit heerlik maak. "

Calypso Beach

West Coast Life Lodges

"Pragtig. Monaco gevoel!"

Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge

"Dis een van daai plekke waar jy MOET uitkom en vir altyd sal onthou."

Calypso Beach

Santorini

"We stayed in Langebaan because my son was getting married on the beach. Security was good."

Calypso Beach

West Coast Life Lodges

"Baie beïndruk met Calypso Beach - pragtige uitsig - was net bietjie irriterend die aanhoudende gekap en gebouery naby West Coast Life Lodge, maar ek besef dit is net tydelik! "

Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge

"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."

Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge

"Hou alles net so."

Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge

"Calypso Beach - my nuwe gunsteling vakansie plek. Jammer Wildernis."

Calypso Beach

West Coast Life Lodges

"Ons gaan kuier weer daar in Oktober ... so dit bevestig dat dit great was! Dankie aan die vriendelike personeel by die ontbytsaal. Sien julle weer. "

Calypso Beach

West Coast Life Lodges

"Goeie plek, die weer het ons n bietjie teleurgestel maar dit is buite almal se beheer. "

Calypso Beach

West Coast Life Lodges

"Perfek vir iemand wat stilte waardeer. Ietwat verwyder van restaurante en inkopies (kan nie soontoe stap nie)."

Calypso Beach

West Coast Life Lodges

"Strand is skoon. Veilige omgewing."

Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge

"Calypso Beach baie netjiese en mooi plek."

Calypso Beach

1000 Dae

"Pragtige deel van Langebaan. Mooi en veilige strand. Veilig om daar te stap, selfs in die aand."

Calypso Beach

Crystal Lagoon Lodge

"Calypso Beach is pragtig, bewaar en koester dit."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 82
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem