Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Carnarvon

3.8 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Carnarvon van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Carnarvon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carnarvon B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
B&B in Carnarvon

Zeekoegat Country House skuil op 'n wolplaas in die hartjie van die Karoo. Dié plaas is presies halfpad tussen Vosburg en Carnarvon op 'n Karoo-grondpad en is 'n wonderlike opsie vir diegene wat die stilte en oopte...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Carnarvon

Magrieta's B&B - Overnight Rooms is in die hartjie van Carnarvon geleë. Verblyf word in 4 kamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakger...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Carnarvon

Magrieta's B&B - Laventelbos is in die hartjie van Carnavon in die Noord-Kaap geleë. Hierdie tipiese Karoo-styl gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kan...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 21 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Carnarvon

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation is in die bekoorlike Karoodorpie, Vosburg geleë. Hierdie boomryke dorpie vorm deel van die Namakwaland se blomroete. Hierdie B&B het slaapplek in 3 stylvol versierde en suite-kamers, asook in d...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Loxton, Noord-Kaap

Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Dit is een van die hoof-wolproduserende kerns en een van die grootste knoffel-verbouingstreke in Suid-Afrika. Ondanks...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 5

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]