Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Cashan

4.8 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Cashan van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Cashan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Cashan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cashan gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cashan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cashan Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cashan

Cashan Manor is in 'n luukse gastehuis in die residensiële gebied van Rustenburg naby verskeie restaurante, die Waterfall Mall, Platinum Square-winkelsentrum en die sakekern. Die gastehuis is ideaal vir sake- en va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cashan

Meraki Upmarket Guesthouse is in 'n rustige buurt in Rustenburg geleë. Dié gastehuis bied 'n swembad wat dwarsdeur die jaar beskikbaar is, lugversorging en veilige parkeerplek. Verblyf word in 2 individuele kamer...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cashan

20 on 4th is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Rustenburg geleë is. Dié gastehuis is 40 tot 60 minute se ry vanaf Sun City, Magaliesburg en ander besienswaardighede. Verblyf word gebied in 5 ga...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cashan

Terra Casa is geleë in Rustenburg in die Noordwes. Dit is 'n unieke vyfster-gastehuis wat dien as 'n rustige wegbreekbestemming vir oordeelkundige gaste. Hier word jy bederf met individuele aandag en daardie "ietsi...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cashan

Baruch Gastehuis is in die stil buurt Cashan in Rustenburg geleë. Die gastehuis bied verblyf in 4 en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. 'n Heer...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cashan

Paula's Guest House is gestig in 2012 en geregistreer as 'n gastehuis, dit is geleë in Rustenburg. Die gastehuis 'n uitstekende keuse vir sakelui en vakansiegangers. Verblyf word aangebied in 17 en suite-slaapkam...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Cashan

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Safari Gardens Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis wat omring word deur die luisterryke Magaliesberge. Die huis staan in 'n puik woonbuurt in Rustenburg. Dit is sowat 50 kilometer van Sun City af en 1,5 km vanaf Ru...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Ons is op die oomblik 'n bekende en gevestigde handelsmerk in Rustenburg, en ons is trots om te sê dat ons daarin geslaag het om 'n balans te vind tussen luukse verblyf in ons 4-ster gastehuise of meer praktiese, b...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Kom geniet heerlike verblyf in ons gemaklike eenhede in 'n rustige omgewing. By Franka Gastehuis het ons groen tuine waarin jy kan ontspan terwyl jy jou aan die diverse voëllewe op ons eiendom verkyk. Daar is 'n br...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Rustenburg Inn is 'n gastehuis wat in 'n woonbuurt van Rustenburg geleë is. Ons het 11 kamers in totaal, almal met en suite-badkamers. Daar is privaat ingange by 9 van die kamers en dubbel- of enkelbeddens. Hierd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za